Kom aan die dink, wees flink soos ‘n flamink, kom rinkink in Afrikaans en blink uit met flink Afrikaans.
Flink is ‘n digitale tydskrif wat maandeliks gratis verskyn. Dié digitale tydskrif gaan jou taal kielie, jou kultuur laat vlam vat en sorg dat jy op die note van Afrikaanse musiek baljaar!
Klik op een van die onderstaande skakels om ‘n weergawe van Flink te lees en voltooi die onderstaande vorm om Flink voortaan gratis te ontvang
Klik op een van die onderstaande skakels om ‘n weergawe van flink te lees.
Augustus 2020: Aletté-Johanni Winckler
Maart 2020: Marguerite van Eeden
Februarie 2020: Daniëlla en Cornél van Heerden
Desember 2019: Jak de Priester en sy gesin vier Kersfees
September 2018: Donnalee en Ivan
Augustus 2o18: Anthonie Bougas
Mei 2018: Je-ani, Germandt & Cindy
Februarie 2018: Nadia Beukes & Willem Botha
Januarie 2018: Daniëlla van Heerden
Desember 2017 :Jak de Priester
September 2017: Nadia Valvekens
Augustus 2017: Joshua na die Reën