Hoofnuus

Junie 13, 2012

FAK-sangbundel: Afrikaners is (weer) plesierig met FAK-sangbundel!

Die FAK-sangbundel wat duisende Afrikaners reeds vir meer as sewe dekades lank aan die sing het, trek vanjaar ʼn splinternuwe baadjie aan. Hierdie bundel wat as […]
Junie 13, 2012

’n Aand van Heimwee by die Brooklyn teater

Deur Lindie van Zyl ’n Gesellige geleentheid by die Brooklyn-teater om opnuut weer na ou FAK-kunsliedere te luister het op 16 Mei plaasgevind. Die FAK het dié […]
Junie 13, 2012

Artikel oor die nuwe NP van Wyk Louw Sentrum vir Kulturele Vryheid

Deur Deon Geldenhuys op 5 April 2012, Maroela Media Die prys van vryheid, lui ‘n ou politieke stelreël, is ewigdurende waaksaamheid van die burgers. Juis om […]
Junie 13, 2012

Nasionale Demokratiese Revolusie

Deur Eugene Brink Ondanks die impak wat die ANC se Nasionaal Demokratiese Revolusie (NDR) reeds in verskeie gestaltes op die land en sy gemeenskappe het, was […]
Junie 13, 2012

Resensie: Coming Apart: The State of White America, 1960-2010 deur Charles Murray

Deur Eugene Brink In Amerika is dit deedae moeilik om te definieer wat ‘n Amerikaner is ¬ – ¬ nie in ‘n anekdotiese sin soos “wat […]
Junie 13, 2012

Stichting voor Afrikaans: ’n Inleiding

Die Stichting voor Afrikaans het vanjaar deel van die FAK geword. Díe Stichting, wat die FAK se internasionale been is, het dit ten doel om die […]
Junie 13, 2012

Hervormingen en Europa: voor of tegen? De actuele politieke stand van zaken in Nederland

Door Lex de Jongh, jurist en MA student Internationale Betrekkingen De val van het kabinet-Rutte Op zaterdag 21 april 2012 viel het kabinet-Rutte waarmee een einde […]
Junie 13, 2012

Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV)

Begin 2012 het die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere as ledeorganisasie aangesluit by die FAK. Die sentrum se bestuurshoof, Eureka Barnard, stel die Sentrum graag […]
Junie 11, 2012

Ken jy tant Mossie

Ken jy vir tant Mossie? Onthou jy die groot groen bundel onder in die klavierstoeltjie? Ken jy vir tant Hessie se wit perd, Mooie Mietjie en […]
error: Content is protected !!