deur Rudolf Stehl FAK FANTASTIES is ’n konsert wat die musiekregisseur Janine Neethling saamstel ter viering van die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en die bekendstelling […]
Deur Ilze NIeuwoudt Meer as 75 jaar nadat die eerste FAK-sangbundel homself vir die eerste keer tuisgemaak het in die klaskamers, huise en harte van Suid-Afrikaners […]
Die bekendstelling van die nuwe FAK-sangbundel word met ’n baie spesiale Aardklop-konsert gevier. Met musiek van Koos du Plessis, Anton Goosen, Chris Chameleon en al die […]
Deur Natasja le Roux Die Stichting voor Afrikaans het van 18 Julie tot 15 Augustus 14 Nederlandse en Vlaamse studente van verskillende universiteite ontvang: die JongereProjek […]
Deur Natasja le Roux ‘So eenders en tog so totaal anders.’ Met hierdie woorde dui die Nederlandse joernalis Fred de Vries in sy boek Rigtingbedonnerd sy […]
Deur Eugene Brink, ‘n senior navorser by die FAK se N.P. van Wyk Louw-Sentrum Die onlangse FAK-taalberaad in Pretoria het net weer gewys hoe veelkantig en […]
Deur Dr. Heinrich Matthee, hoof van die Pionier-Instituut in Nederland en navorsingsgenoot aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy skryf hier in sy persoonlike hoedanigheid. Hoe […]
Deur Eugene Brink Die veelheid ideologiese posisies bekend as “politieke korrektheid” hou lank reeds ‘n bedreiging vir die Westerse beskawing in. As ‘n ideologie het dit […]