Hoofnuus

September 28, 2016

Vegkop trek nuwe baadjie aan

Heilbron-gemeenskap kan met trots ’n breë bors uitstoot. Na vele beplanning en fondsinsamelings kan Vegkop Slagveldterrein eersdaag spog met  nuwe  ablusiegeriewe. Die direksie was amper twee […]
September 28, 2016

Hoop in die donker – Nagligte

Dit gebeur maar selde dat ’n kunstenaar of groep Afrikaanse rock wat op ’n groot gehoor gemik is, vrystel, want gewoonlik is dit só alternatief dat […]
September 28, 2016

Heldeakker in Bloemfontein ‘aangeneem’

Deur Marietjie Gericke, soos verskyn in Volksblad van 15 Augustus 2016 Bloemfontein. – ’n Gesin van die Rosestad het die Mangaung-metro se Pres. Brand-begraafplaas met sy […]
September 28, 2016

Duet in Afrikaans

Die FAK is die trotse kultuurvennoot van die derde Afri-Duetfees op Vrydag 21 Oktober in die ZK Matthews-teater by UNISA in Pretoria. Louis Loock en Anna […]
September 20, 2016

Wen ‘n partytjie ter waarde van R5000!

Wen ‘n partytjie ter waarde van R5000! Sluit gedurende September of Oktober aan as ‘n vriend van die FAK en staan ‘n kans om ‘n partytjie […]
September 19, 2016

Jannie du Toit sing Brel

Jannie du Toit sing Brel Hoewel die Belgiese sanger en liedjieskrywer Jacques Brel reeds in 1978 oorlede is, inspireer hy vandag nog verskeie Suid-Afrikaanse en oorsese […]
Augustus 29, 2016

myAfrikaans Toepassing: Week 19-26 Augustus

Die myAfrikaans–toepassing is jou eenstop– Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis–toepassing! Die volgende inligting is die afgelope week opgelaai vir jou leesgenot. As jy nog kop krap oor […]
Augustus 25, 2016

In duet met ons legendes – Manie Jackson

In duet met ons legendes – Manie Jackson Sedert sy gelyknamige album in 2010 verskyn het, het Manie Jackson een van ons land se gewildste kunstenaars […]
Augustus 25, 2016

Laurika Rauch word vereer

Laurika Rauch word vereer Afrikaanse sanger en ikoon, Laurika Rauch het geen bekendstelling nodig nie. Maar niemand het gedink dat die stadsmeisie met ’n dramagraad haarself […]
error: Content is protected !!