Hoofnuus

Maart 1, 2017

Vryburger Omgeemense

  Jy het seker al in jou dorp van die Vryburgers Omgeemense gehoor of hulle gesien waar hulle werksaam is. Wie is die Vryburgers en wat […]
Maart 1, 2017

FAK se Russiese besoekers oor wat hulle van Suid-Afrika dink

Die kort stukkies hieronder word ongeredigeerd en ongeproeflees geplaas. Kom beleef saam met ons Suid-Afrika uit die oë van ses spesiale vriende van die FAK.   […]
Maart 1, 2017

Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika

Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika is op 12 Maart 1953 gestig en beywer hom vir die bewaring en uitbouing van die Hugenote erfenis. Van die belangrikste take […]
Maart 1, 2017

Afrikaanse musiek neem kollig in in België en Nederland

Steek grense oor. Verbind gemeenskappe.   Die Vlaams-Zuidafrikaanse Cultuurstichting, in samewerking met Marnixring (internasionale diensklub vir die ontwikkeling, bewaring en promosie van die Nederlandse taal en […]
Maart 1, 2017

Afrikaans.com – ’n viering van Afrikaans

Afrikaans.com is ’n saamkomplek vir alles Afrikaans. Dis hier waar jy die taal kan vier en verken. Dis vir almal wat die taal liefhet of geniet […]
Februarie 27, 2017

Die slag van Majuba

Die Slag van Majuba Die Eerste Vryheidsoorlog tussen Brittanje en die Transvaal het in Desember 1880 uitgebreek en in Februarie 1881 met die Slag van Majuba […]
Februarie 23, 2017

Die geskiedenis van Sarie Marais

Hoewel “Sarie Marais” een van die heel bekendste Afrikaanse FAK-liedjies geword het, is dit nie ’n oorspronklike komposisie nie.   Die melodie dateer uit die Amerikaanse […]
Februarie 22, 2017

Afrikaanse musiek neem kollig in in België en Nederland

Afrikaanse musiek neem kollig in in België en Nederland Steek grense oor. Verbind gemeenskappe. Johannesburg, 21 Februarie 2017. Die Vlaams-Zuidafrikaanse Cultuurstichting, in samewerking met Marnixring (internasionale […]
Februarie 10, 2017

Resensie: Oulap se pad – Daniel Eeuwrick

In 2014 het die musiekbedryf vir die eerste keer kennis geneem van Daniel Eeuwrick toe sy debuutalbum, Op ’n leë paron, vir ’n paar Ghoema-toekennings benoem […]
error: Content is protected !!