Heilbron-gemeenskap kan met trots ’n breë bors uitstoot. Na vele beplanning en fondsinsamelings kan Vegkop Slagveldterrein eersdaag spog met nuwe ablusiegeriewe. Die direksie was amper twee […]
Dit gebeur maar selde dat ’n kunstenaar of groep Afrikaanse rock wat op ’n groot gehoor gemik is, vrystel, want gewoonlik is dit só alternatief dat […]
Deur Marietjie Gericke, soos verskyn in Volksblad van 15 Augustus 2016 Bloemfontein. – ’n Gesin van die Rosestad het die Mangaung-metro se Pres. Brand-begraafplaas met sy […]
Die FAK is die trotse kultuurvennoot van die derde Afri-Duetfees op Vrydag 21 Oktober in die ZK Matthews-teater by UNISA in Pretoria. Louis Loock en Anna […]
Jannie du Toit sing Brel Hoewel die Belgiese sanger en liedjieskrywer Jacques Brel reeds in 1978 oorlede is, inspireer hy vandag nog verskeie Suid-Afrikaanse en oorsese […]
Die myAfrikaans–toepassing is jou eenstop– Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis–toepassing! Die volgende inligting is die afgelope week opgelaai vir jou leesgenot. As jy nog kop krap oor […]
In duet met ons legendes – Manie Jackson Sedert sy gelyknamige album in 2010 verskyn het, het Manie Jackson een van ons land se gewildste kunstenaars […]
Laurika Rauch word vereer Afrikaanse sanger en ikoon, Laurika Rauch het geen bekendstelling nodig nie. Maar niemand het gedink dat die stadsmeisie met ’n dramagraad haarself […]