Deur Seugnet van Zyl JuneBé du Preez, ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Vredenburg aan die Weskus in die Wes-Kaap, het vanjaar vir die eerste keer aan die FAK Internasionale Afrikaans-ekspo deelgeneem. Sy het nie net die kunsafdeling met haar skildery van die Taalmonument gewen nie, maar is ook as algehele wenner van dié ekspo [...]
Deur Petronel Fourie Oktober mag die mooiste, mooiste maand wees, soos C Louis Leipoldt dig, maar dit is ook die maand waarin die bitterste stryd tussen Boer en Brit uitgebreek het. Vanjaar se Oktober herdenk 120 jaar nadat die stryd aangesê is, die skote begin klap het, en Suid-Afrikaners teen wil en dank vir volk [...]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die Elgro-hotel naby Potchefstroom se middedorp is ’n plek met baie stories, legendariese kelners en drinkebroers. Dit is die milieu waarin Dana Snyman sy onthou-stories giet. Die hotel is net so oor die 50 jaar oud. Die swembadwater blou, maar die bodem en die rande, oud-gevlek. Die kroegman dra nog ’n strikdas [...]
Deur Petronel Fourie Sushi en Shosholoza Outeur: Erns Grundling Uitgewer: Queillerie Sushi en Shosholoza is Grundling se reisjoernaal op sy verkenningstog van Japan vir ’n televisiereeks. Die idee was om vir Suid-Afrikaners ’n kykie na Japan se kultuur te gee in aanloop tot die Wêreldbekerrugby wat in September en Oktober vanjaar daar plaasvind. Die boek [...]
HoofnuusWebmeester2023-04-25T06:29:13+02:00