Hoofnuus

Junie 19, 2015

’n Hart wat altyd Blou sal klop

deur Alita Steenkamp Daar is ’n splinternuwe rugbyboek op die rakke, Wynie: My Bloed is Blou. Vir Wynie Strydom was die skryf van hierdie boek, ’n […]
Junie 18, 2015

Kultuurboeke gewild onder versamelaars, toon veiling

deur Marthinus van Bart Hoe meer pogings in gepolitiseerde kringe aangewend word om die Afrikaners en die Afrikaanse kultuur tot die woestyn van vergetelheid te verban, […]
Mei 19, 2015

Kom kyk hoe lyk ons Tolhuis, sê trotse span

deur Jackie Kruger, soos verskyn in Die Burger, Vrydag 15 Mei 2015 ’n Restourasieprojek om een van die Suid-Kaap se oudste bakens vir die nageslag te […]
Mei 19, 2015

Onderhoud van die maand: Joshua na die Reën

deur Hannie Boshoff Hoe lyk die toekoms vir Afrikaans oor die algemeen vir jou? Ek is vreeslik opgewonde daaroor … veral omdat ek voel dat Afrikaans […]
Mei 19, 2015

‘Milnerisme weer by UV gepleeg’

deur Danie Langner, oud-Kovsie Op 8 Mei is die 90e verjaarsdag van Afrikaans as amptelike landstaal gevier. Die grondwetlike status as amptelike landstaal het vir Afrikaans […]
Mei 15, 2015

Afrikaans vier 90 jaar

deur CHARLIE SMIDT Op 8 Mei 1925 is Afrikaans deur die parlement as amptelike landstaal van Suid-Afrika en Namibië erken. Dit was die vrug van ’n […]
Mei 15, 2015

Afrikaanse Skole-Ekspo

Die Afrikaanse Skole-Ekspo is die grootste kreatiewe Afrikaanse kompetisie vir leerders van graad 6-12 in Suid-Afrika en Namibië. Leerders kan in skoolverband (daar het reeds 70 […]
Mei 15, 2015

Die 2015-standbeelde kontroversie

deur Alana Bailey, Adjunk Uitvoerende Hoof: AfriForum Dit mag lyk asof Paul Kruger, Koningin Victoria, Mahatma Gandhi, J.G. Strijdom, Cecil John Rhodes, Fernando Pessoa en Sarah […]
Mei 15, 2015

Oor Danie Goosen se Oor gemeenskap en plek: Anderkant die onbehae

deur Johann Rossouw As sleutels gesoek word waarmee die geskiedenis van Afrikaners – én Suid-Afrika – die afgelope honderd jaar ontsluit kan word, dan is een […]
error: Content is protected !!