Gaan Afrika ooit ontwikkel en suksesvol moderniseer? Dis die kwelvraag van waarnemers wat sien hoe vinnig die bevolking van Afrika toeneem. Dis nie die eerste keer […]
ERFENISFEES, 24 SEPTEMBER 2014 PIEKNIEKTERREIN: VOORTREKKERMONUMENT Die Voortrekkermonument bied 24 Septemberweer ’n fees op Erfenisdag aan by die Piekniekterrein. Die verrigtinge begin om 9.00 tot 16.00 die […]
Die oplaaiende krisis in Irak, Sirië, Libanon en Libië is ’n menslike tragedie wat hom voor die oë van die hele wêreld afspeel. Islamitiese ekstremiste het […]
Borsbeelde op Monumentkoppie saam met die Klein Reus in Orania Foto: Orania, Facebook Baie water het in die see geloop sedert ANC-onderhandelaars in die middel 1990’s […]
Bladmusiek van “Die Stem van Suid-Afrika” wat Die Burger Boekhandel uitgegee het en wat op 13 Desember 1935 deur ds. M.L. de Villiers, die komponis, onderteken […]
Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, het dié brief aan Maroela Media gestuur: Steve Hofmeyr Na ʼn moeilike politieke vergadering waarin een helfte van […]
Hierdie skokkende vraag het relevant geword na aanleiding van die proses wat deur die Algemene Sinode van die NG Kerk (NGK) in 2011 van stapel gestuur […]
Die Suid-Afrikaanse grondwetlike bedeling vier vanjaar sy twintigste bestaan. Hoewel die Grondwet in hierdie tyd meestal aangeprys is as die “beste ter wêreld”, begin al meer […]
Hierdie rubriek van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is in AfriForum se nuwe tydskrif, Forum, gepubliseer. Die eerste uitgawe verskyn vandeesmaand en word gratis aan […]