Dit is vanjaar tien jaar sedert Hugo Nieuwoudt vir die eerste keer onder die publiek se aandag gekom het met die vrystelling van sy debuutalbum, Ek […]
Dit gebeur nie elke dag dat ’n karakter wat deur ’n akteur vertolk word, só gewild word dat ’n hele loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf daarop gebou […]
Daar is min Afrikaanse sangeresse wat begin het deur modelwerk te doen, later ook toneelgespeel het en tussenin ook ’n suksesvolle sangloopbaan van stapel gestuur het. […]
In 1998 het ’n paar studentevriende onder leiding van Charles Smidt bymekaargekom en ’n orkes gestig wat, soos Charles dit gestel het, daarop gemik was om […]
Jan Pierewiet is seker een van die bekendste Afrikaanse volksliedjies. Die woorde is geskryf deur CJ Langenhoven, en “pierewiet” kom van “pirouiette” af, naamlik om in […]
Daar is ’n aantal Afrikaanse liedjies waarmee ons almal grootgeword het, en wat mense nog altyd gedink het tradisionele volksliedjies is omdat die naam van die […]
“Daar kom die Alibama” is ’n tradisionele volksliedjie wat in die oorspronklike FAK-sangbundel ingesluit is. Die Alibama is eintlik die Amerikaanse oorlogskip, die CSS Alabama, maar […]
Nadat oud-president Nelson Mandela as die eeste volle demokratiese president van Suid-Afrika ingehuldig is, het hy die gedig “Die kind” van Ingrid Jonker tydens sy eerste […]