Hoofnuus

Junie 3, 2014

President Paul Kruger

Op 31 Mei, 112 jaar gelede is die Vrede van Vereeniging tussen die twee Boererepublieke, die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Republiek van die Oranje Vrijstaat, en […]
Junie 2, 2014

NP van Wyk Louw Kultuuraand

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge stel op 11 Junie Carel Boshoff se boek: NP van Wyk Louw en die derde Afrikaner by die jaarlikse NP van […]
Mei 30, 2014

Republiekdag en dr. Hendrik Frensch Verwoerd

Deur MARTHINUS VAN BARTOP 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak […]
Mei 29, 2014

Europa, Suid-Afrika en identiteitspolitiek

Twee onlangse belangwekkende verkiesings het weer eens die soeklig op identiteitspolitiek gewerp – ofskoon op verskillende maniere. Na afloop van die nasionale verkiesing is daar uit […]
Mei 28, 2014

Kan Christene ontsteld wees oor Kurt Darren se wit/swart-stelling?

Kurt Darren en die sanger Matthew Mole voor hul optrede by die Uniegebou in Pretoria Foto: @kurtofficial, Twitter Kurt Darren moes ‘n ope brief skryf nadat […]
Mei 26, 2014

Afrisake: Konferensie oor die toekoms van jou eiendom en eiendomsreg

Hoe veilig is eiendomsreg in Suid-Afrika? Konferensie oor die toekoms van jou eiendom en eiendomsreg ‘n Verskeidenheid wetsontwerpe en beleide wat eiendomsreg raak, het die afgelope […]
Mei 23, 2014

Nuwe tendense in Suid-Afrikaanse protesmusiek

Skermskoot uit die “Nkandla Style – MRE version”-video Musiek is sekerlik een van die bekendste kunsvorme waarmee protes teen die establishment aangeteken word, en van die […]
Mei 21, 2014

Die Kleinfontein waaroor jy nie in die koerante lees nie

Selfbeskikking vir Afrikaners? Kleinfontein is daar, doen dit en verdien ná 21 jaar, die gratis spreekwoordelike T-hemp. Ou inwoners vertel met nostalgie van die yskoue wintersdag […]
Mei 19, 2014

Die ANC se KOÖPtasie-suksesresep

Die ANC het so pas onder die bedenklike leierskap van mnr. Jacob Zuma 62% van die stemme gekry, teenoor die 64% in 1994 onder leiding van […]
error: Content is protected !!