Hoofnuus

Julie 1, 2014

“Afrikaanse studente moet nóú opstaan”

Die stelling op die tafel is dat koshuise te wit is op die Noordwes-Universiteit se Puk-kampus in Potchefstroom en dat radikale normalisering moet plaasvind sodat die […]
Junie 30, 2014

Gee Afrikaans ’n veilige en sinvolle plek aan die universiteitswese

Argieffoto Is dit werklik gepas om in ’n diverse land soos Suid-Afrika nie vir enkele Afrikaanse universiteite voorsiening te maak nie? Dít is die vraag wat […]
Junie 26, 2014

Verdi, rebel met ‘n lied in die hart en ‘n geweer in die hand

Deur MARTHINUS VAN BART Met vanjaar se honderdjarige herdenking van die 1914-Rebellie is dit gepas om op die spoor van een van die uniekste rebelle in […]
Junie 26, 2014

Die naalde is nie lank genoeg om by ons harte uit te kom nie!

  Argieffoto van die Puk-hoofhek Soos u weet is die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus sedert Februarie vanjaar in die warm water. Eers het dit begin waar sommige […]
Junie 25, 2014

Kredietgraderingsagentskappe, hoekom is hulle belangrik?

Die kredietgraderingsagentskap Standard and Poor’s (S&P) het onlangs Suid-Afrika se buitelandse valutakredietgradering verlaag na ʼn gradering van BBB-. Dit volg nadat ʼn ander kredietgraderingsagentskap Fitch Ratings, […]
Junie 24, 2014

Nuwe taalbeleid by UFH open deure vir Afrikaans

deur prof SUSAN SMITH. Die hersiene taalbeleid wat aan die einde van 2013 eenparig deur die Senaat van die Universiteit van Fort Hare aanvaar is, berus […]
Junie 24, 2014

Afrikaanse universiteite en ’n plurale demokrasie

deur prof DANIE GOOSEN. Suid-Afrika, word dikwels gesê, is ’n demokratiese land. Suid-Afrikaners gaan immers gereeld na die stembus toe, ons het ’n (relatief) onafhanklike regbank, […]
Junie 24, 2014

Fluister in ’n hoekie sal Afrikaans niks help

deur dr DANIE LANGNER, in Rapport, 15 Junie 2014. Afrikaners gaan nié saggies vra dat die taal asseblief tog net nie benadeel word nie. Ons sal […]
Junie 24, 2014

Afrikaanse Skole Ekspo wenke

deur RIËTTE GLOBLER. Die FAK Skole Ekspo is ’n goeie geleentheid om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee as dit by Afrikaans kom. Daar is boonop […]
error: Content is protected !!