Dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus, reageer op ‘n meningstuk van Adriaan Basson, redakteur van Beeld, wat oor die naweek in die dagblad verskyn […]
Die politieke ewewig het in die twintig jaar vanaf 1994 tot 2014 wesenlik dieselfde gebly, ten spyte van voorbladberigte wat die teendeel beweer. Hierdie gevolgtrekking kan […]
1) Hoekom sou jy sê dat Afrikaans as universitêre onderrigtaal nog van belang is? Petru: Afrikaanssprekendes moenie die reg ontneem word om in hulle moedertaal hulle […]
Boekbekendstelling Titel: Weerskant van die Rubicon: ’n Onderwysman oor Afrikanerpolitiek Outeur: Henry Stone Prys: R300 Verskyningsdatum: April 2014 ISBN: 978-0-620-60396-6 Formaat: 200 x 260 mm Aantal […]
deur Riëtte Grobler Wanneer ek vir mense vertel ek is ’n joernalis by ’n dagblad, is dít dikwels hul reaksie. Die spertye, interessante mense en verskeidenheid […]
deur dr Danie Langner. Christelik-federaal as lewensbeskouing Christelik-nasionaal in krisis Die Nasionale Party (NP) was vir Afrikaners veel meer as net ’n politieke party. Die party […]