Hoofnuus

Februarie 25, 2014

‘Regering se uitdagings dieselfde as destyds’

deur JOHANNA VAN EEDEN soos verskyn in Volksblad, Maandag, 24 Februarie 2014. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) het die naweek op die herdenking van 160 […]
Januarie 30, 2014

FAK Afrikaanse Ekspo

Die Afrikaanse Ekspo trek vanaf 2014 ’n splinternuwe baadjie aan. Die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) wil nie net aan elke leerder ’n unieke taalervaring bied […]
Januarie 30, 2014

Nieuwe taalstrijd in Zuid-Afrika

Hoe zit het intussen met het Afrikaans, de taal die uit het Nederlands ontstond in Zuid-Afrika? Een geschiedenis van Zuid-Afrika, met taal als leidraad. – Jaap […]
Januarie 30, 2014

Vars Onderwys

Wie is ons? Die Vereniging vir Akademie Reformatoriese Studies is ’n onafhanklike, niewinsgewende organisasie wat hande vat met die privaat sektor en publiek om gehalte Christelike […]
Januarie 28, 2014

Profiel van die swart Afrikaanssprekende gemeenskap: ’n Verkennende studie

deur Frans Jacobs Volgens die 2011-sensus het die totale Afrikaanse taalgemeenskap van 5,99 miljoen in 2001 tot 6,85 miljoen in 2011 toegeneem. Dit verteenwoordig ’n groei […]
Januarie 20, 2014

Wat is die liberalisme? Met ’n kort verwysing na Steve Hofmeyr

deur Danie Goosen Daar word dikwels gesê dat die liberalisme een van die grootste ideologiese gevare vir Afrikaners inhou. Maar wat word hiermee bedoel? Nou, alvorens […]
Januarie 17, 2014

RA-saak ‘n voorbeeld van uitvoerende inmenging

Trias

Die verhoor in die Wes-Kaap van Solidariteit namens sy lede teen die departement van korrektiewe dienste het heelwat debat oor die toepassing van regstellende aksie ontlok.

Vir diegene wat nie bekend is met die feite nie, dit hou verband met tien applikante (nege word as “bruin” en een as “wit” geklassifiseer ingevolge die Wet op Gelyke Indiensneming) wat almal deur onderhoudspanele vir bevordering aanbeveel is, maar dit nie gekry het nie bloot omdat die posisies waarvoor hulle aansoek gedoen het, vir mense van ander rassegroepe geoormerk is. Die DKD het hul optrede verdedig deur aan te voer dat hulle 'n ...Lees Meer

Januarie 9, 2014

Volk-staatbetoog vir 2014

Carel2

Carel Boshoff

Geagte mede-Afrikaner

Vanuit Orania hoop ons dat hierdie skrywe u, uitgerus en versterk, gereed vir die eise van 'n nuwe jaar, bereik. Ons vra u aandag vir die onderstaande gedagtes omdat dit vir ons, deels as individuele Afrikaners, maar veral as lede van 'n volk, of nasionale kultuurgemeenskap, van belang is om daaroor te besin. Sake word hieronder meer oorsigtelik eerder as gedetailleerd behandel en word as aanleiding tot gesprek en agtergrond tot besluite wat u gedurende die jaar mag neem, aangebied.

Verduideliking

In demokratiese state is dit gebruiklik dat die staatshoof jaarliks, gewoonlik by die Parlementsopening, 'n “state of the nation”-toespraak ...Lees Meer

Desember 15, 2013

Geloftedag vir Afrikaners ’n dag van ootmoediging en uitredding

Deur MARTHINUS VAN BART Die onthulling ’n eeu gelede van die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein word op Geloftedag, eerskomende Maandag, 16 Desember, luisterryk herdenk. Die Federasie […]
error: Content is protected !!