Hoofnuus

Augustus 16, 2013

Franse kunstenaar Honoré Daumier veg met sy tekenpen vir Vryheid

Deur MARTHINUS VAN BART Die Franse spotprentkunstenaar Honoré Daumier (1808–1879), was ‘n vurige voorstander vir persoonlike vryheid en demokrasie. Maar in sy era het Frankryk onder […]
Augustus 16, 2013

Sjeg Yusuf: Van die Kaap tot in Makassar

Deur ANDRÉ VAN RENSBURG en MARTHINUS VAN BART Vir Moslem-gelowiges is die belangrikste kramat of graftombe in Suid-Afrika dié van Abadin Tadia Tjoessoep, Sjaich Jusuf van […]
Augustus 15, 2013

FAK-konsert by Vryfees

Na Potchefstroom se Aardklop en Stellenbosch se Woordfees, was dit op Saterdag 13 Julie Bloemfontein se Vryfees se beurt – die FAK Sangbundel Volume II is […]
Augustus 15, 2013

J.N. Boshof

Inleiding Jacobus Nicolaas Boshof was die tweede president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat. Dit is opvallend dat hy sy van met een “f” spel. Hierdie […]
Augustus 15, 2013

FAK en Netwerk vir Afrikaner-belange onderteken kulturele vennootskap

deur Elvira Hattingh Tydens ’n geskiedkundige geleentheid verlede week is die eerste internasionale kulturele vennootskap ter wille van die bevordering van Afrikaans tussen die Federasie van […]
Augustus 15, 2013

FAK Rivierplaas

Wanneer ons terugkyk in ons geskiedenis is daar nie net groot gebeurtenisse om te onthou nie, maar ook mense wat ʼn groot impak gemaak het. Soms […]
Augustus 15, 2013

Lady Anne Barnard, die fluitjieblaser onthul Britse slawernyskandaal aan die Kaap

deur Marthinus van Bart In die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die […]
Augustus 15, 2013

Die reënboognasie versus die kleure van die reënboog

Prof. Elirea Bornman se intreerede by UNISA, Departement Kommunikasiewetenskap, is die FAK se N.P. van Wyk Louw-sentrum se jongste publikasie in die Idee-reeks. Lees hier die […]
Augustus 13, 2013

Jongerenproject 2013 ’n reusesukses

Die jongerenproject (JP) is die oudste uitruilprogram tussen Suid-Afrika en Namibië aan die een kant en Nederland en Vlaandere aan die ander kant. In 1976 het […]
error: Content is protected !!