Hoofnuus

Maart 7, 2014

‘In saamwerk lê ons krag’

Klink hierdie sin (miskien oudtyds, maar tog) bekend? Veral in die lig van die huidige petisieveldtogte deur veral oud-studente van die Noordwes Universiteit (NWU) wat onlangs […]
Maart 4, 2014

’n Nuwe Onteieningswetsontwerp met ’n ander naam

Deur Anthea Jeffery, Hoof van Spesiale Navorsing by die Instituut vir Rasseverhoudinge Mediadekking van die Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings van 2013 (die […]
Maart 4, 2014

Die redes agter die veldtog teen Pukke

Die Beeld-redakteur se mediaverhoor en skuldigbevinding van die Puk het die afgelope week ’n voorspelbare ketting van gebeure ontketen. Die koerant het ondersteuning gekry van die […]
Februarie 28, 2014

Puk-debakel: Wanneer waghonde weerwolwe word

Op 21 Maart 2002 word Milly Dowler, ‘n 13-jarige Engelse skoolmeisie, ontvoer oppad huistoe van skool. Dowler In die dae en maande wat volg, word haar […]
Februarie 27, 2014

Ons beeld is ons verantwoordelikheid

deur dr DANIE LANGNER. ’n Week of twee voor die PUK-bom, het die FAK se splinternuwe kommunikasiebeampte, Hannie Boshoff, ’n bom in die personeelvergadering gelos. Haar […]
Februarie 27, 2014

Rebellie in die bloed van die Afrikaner

Deur MARTHINUS VAN BART Dit is vanjaar presies ’n eeu gelede dat die Rebellie van 1914 plaasgevind het toe ’n beduidende getal Afrikaners met wapengeweld teen […]
Februarie 27, 2014

Kulturele outonomie

deur prof DEON GELDENHUYS & prof DAN KRIEK Kulturele outonomie is internasionaal een van die minder bekende vorme van minderheidsakkommodasie in multinasionale samelewings. Dis egter ’n […]
Februarie 27, 2014

Republikeinse Gedagte Vandag

deur prof DANIE GOOSEN. Vanjaar presies 160 jaar gelede –  op 23 Februarie 1854 – kom die Republiek van die Oranje-Vrystaat tot stand. By verre die […]
Februarie 25, 2014

Sien om na eie belange, sê kenner

deur JOHANNA VAN EEDEN, soos verskyn in Volksblad, Maandag, 24 Februarie 2014. Jak de Priester het Vrydagaand die gehoor betower met sy sang toe hy as […]
error: Content is protected !!