Laurika Rauch word vereer Afrikaanse sanger en ikoon, Laurika Rauch het geen bekendstelling nodig nie. Maar niemand het gedink dat die stadsmeisie met ’n dramagraad haarself […]
Die volgende leerders is as die algehele wenners in hul graad aangewys vir Projek Oppie Lippe te Welkom Volkskool. Graad 1: Kira Fourie Graad 2: Khatje […]
’n Hartlike welkom aan al ons nuwe FAK-viende en dankie vir jul ondersteuning aan die FAK. Die bydraes van ons Vriende stel ons daartoe in staat om projekte te loods, publikasies vry te stel en ’n daadwerklike verskil te maak in […]
Afrikaans is wild en wakker en ons vier fees. Maar nie sommer enige fees nie, ons KABOEM. Steve Hofmeyr en die Kranskopfees stigting het kragte saamgesnoer […]
Die samestelling van die WAT is begin in die preteoretiese era van die leksikografie. Reeds in 1946 het dr. PC Schoonees, tweede hoofredakteur van die WAT, […]
Die FAK stel graag met trots bekend die myFAK app vir slimfone en tabletrekenaars. Ontvang vandag nog al die Afrikanerkultuur wat jy kan hanteer, in die […]
Anthony Hocking, ons eietydse “boy van Bethulie” Die FAK het tydens die BAK/FAK Eretoekenningsfunksie wat in Junie in Bloemfontein gehou is, vir Anthony Hocking vereer met […]