Hoofnuus

September 12, 2013

Afrikaans en die brontaal

Afrikaans en die Brontaal (FAK)
September 12, 2013

Eerste Bybel ontvang: Plegtige pomblik in Geskiedenis

deur Otto du Plessis Die Burger,  2 Junie 1933 Dit was ’n plegtige oomblik waarop die eerste Afrikaanse Bybel gisteroggend namens die komitee van die Britse […]
September 12, 2013

Vrystaatse Jeugkoor herleef in 2014

Op die naweek van 20 Maart 2014 word daar nuwe asem geblaas in die Vrystaatse Jeugkoor wanneer ’n 50-jaar reünie in Bloemfontein plaasvind en oud-jeugkoorlede, -dirigente, […]
September 12, 2013

Sarie Marais – die liedjie

deur Louis du Plessis Die verhaal van Sarie Marais (Susara Margaretha (Sarie) Maré) Die eerste dogter van Jacob Philippus Maré en Cornelia Susanna Jacoba Erasmus was […]
September 12, 2013

Profiel: Marthinus Wessel Pretorius

M.W. Pretorius word gewoonlik in die Afrikaanse geskiedskrywing deur sy pa, Andries Pretorius, oorskadu. Tog het M.W. Pretorius ’n deurslaggewende rol in die vestiging van die […]
September 12, 2013

Jong Voortrekkers van Wes-Kaap trek in Paarl saam om van ABO te leer

Op 27 Julie het 57 jong Voortrekkers vanoor die hele Wes-Kaap in die Paarl saamgetrek om ’n veelsydige opvoedkundige naweekkamp met die Anglo-Boeroorlog (1899-1902) as tema […]
Augustus 28, 2013

Bloedrivier-perdetog 1400 km

teen die einde van sept vertrek barrie op sy 8ste maratontog van meer as 1000 km te perd hierdie keer is dit bloedrivier toe ‘n afstand […]
Augustus 28, 2013

Groot Trek 175 Kultuurfees

Die reëlings vir die Kultuurfees op Erfenisdag, 24 September –  as deel van die Groot Trek 175 aktiwiteite op die Piekniekterrein van die Voortrekkermonument – is in […]
Augustus 28, 2013

Die Lange Hoop

Kaartjies beskikbaar! Kom word saam met ons weggevoer! Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) gaan die versdrama Die Lange Hoop vanaf 24 tot 28 […]
error: Content is protected !!