Hoofnuus

Maart 5, 2013

FAK Afrikaanse Skole-Ekspo

FAK Afrikaanse Skole-Ekspo Die FAK Afrikaanse Skole-Ekspo is ’n opwindende skole-kompetisie wat jaarliks vir graad 6 en 7-leerders, hoërskoolleerders en onderwysers landwyd, maar ook in Namibië, […]
Maart 5, 2013

Wêreldberoemde Nederlandse orkes in Suid-Afrika

Die Nederlandse  “Koninklijk Concertgebouworkest” (KCO) bestaan vanjaar al 125 jaar en gaan as deel van die ooreenstemmende feesvieringe op ’n wêreldtoer. Die orkes besoek lande in […]
Maart 5, 2013

De koningin is klaar, leve de koning!

Het aftreden van koningin Beatrix past in een Nederlandse traditie Door Lex de Jongh, jurist en MA Internationale Betrekkingen Op 28 Januarie het koningin Beatrix aangekondig […]
Maart 5, 2013

Boekresensie: Die lesse uit die Weste

Deur Eugene Brink, senior navorser by die FAK se N.P. van Wyk Louw Sentrum  Niall Ferguson se nuutste boek, “The Great Degeneration”, is ʼn prikkelende kragtoer […]
Maart 5, 2013

Fak-afvaardiging: verrassings in Namibië

Deur prof. Jacques van der Elst, ondervoorsitter FAK ʼn Afvaardiging van die FAK, bestaande uit Danie Goosen, Danie Langner, Flip Buys en Zieg van Huyssteen (die […]
Februarie 19, 2013

Mediaverklaring – Kraal Uitgewers

Groot Trek-boek op historiese trek bekendgestel Kraal Uitgewers, die uitgewersmaatskappy van die Solidariteit Beweging, het die afgelope naweek ʼn historiese trek in die voetspore van die […]
Februarie 18, 2013

Bloukranstreurspel gedenk

Uit Volksblad – deur Maryke Swart ’n DAG van angs is hoe 17 Februarie 1838 vir altyd onthou sal word – die dag toe meer as […]
Februarie 18, 2013

‘Groot terugslag vir Groot Trek’

Uit Beeld – deur Leané Meiring Dit was ’n gewone Saterdag. Die trekkers het klaar gewerk vir die week. Hulle was ontspanne en het gebraai en […]
Februarie 12, 2013

Kranslegging by Bloukrans

Die nag van 16 Februarie het die moorde by Bloukransrivier en Moordspruit plaasgevind. Erasmus Smit skryf in sy dagboek onder 17 Februarie dat dit die droewigste […]
error: Content is protected !!