Resensie deur prof Kobus Kruger, afgetrede professor in Godsdienswetenskap, Unisa Met hierdie boek bevestig en versterk Danie Goosen sy posisie as Afrikaanse kultuurdenker van besondere betekenis. […]
deur prof DANIE GOOSEN. Die volgende artikel het in Rapport, Sondag, 15 Maart verskyn: ’n Afrikaanse ‘gemeenskapsuniversiteit’ moet inklusief wees én ’n Christelike karakter hê, meen […]
Kultuurnuus In die lig van Afrikaans 90 het die FAK as ouboet besluit om alle kultuurorganisasies se projekte ter viering van Afrikaans90 bekend te stel. FAK […]
deur Dr Danie Langner. Afrikanergesprekke word deesdae te veel gekenmerk deur waarteen ons is, in stede daarvan om duidelik te sê waarvoor ons staan. Net in […]
deur Prof Danie Goosen. Kan Afrikaners as bewoners van die middelgrond beskryf word? En indien dit inderdaad die geval is, wat beteken dit? Alvorens ons enkele […]
deur Dawie du Plessis. Die FAK het op Donderdag, 29 Januarie 2015 sy jaarlikse Leiersgesprek by die Kremetart-raadsaal van Solidariteit gehou. Die geleentheid, wat van 8:30 […]
deur Hannie Boshoff. 1. Hoekom ’n produksie soos: “’n Eeu van Eybers”? Elisabeth Eybers is gebore op 16 Februarie 1915 en in hierdie jaar sou sy haar […]
deur Chrisna Nel. Die Afrikaanse Skole-Ekspo is ’n opwindende elektroniese skole-kompetisie wat jaarliks vir leerders en onderwysers in Suid-Afrika en Namibië verskeie uitdagings bied. Die kompetisie […]