deur Michel van Dijk (verskyn in die Oktober-uitgawe Maandblad Zuid-Afrika) In 2012 vierde de Zuid-Afrikaanse zanger Jannie du Toit zijn veertigjarig jubileum. Binnenkort komt hij naar […]
deur Dirk Schellingerhout Vir lank, en nog steeds is daar min inligting bekend oor die konsentrasiekamp op Stutterheim waar meer as 2000, meestal vroue en kinders […]
Verskeie Voortrekkerkommando’s in die Kemptonpark-omgewing het die 175 jaar sedert die Groot Trek Donderdag gevier. Die geleentheid is deur Impala-kommando op Paul Kruger, oudpresident van die […]
(Vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler) Louis Tregardt is die enigste Voortrekker wat van sy trek dagboek gehou het. Dit bevat die binneverhaal van ’n klompie […]
’n Tydelike uitstalling oor die Groot Trek het by die Nasionale Museum, Bloemfontein, geopen. Die uitstalling fokus hoofsaaklik op die kultuurgoedere van die Groot Trek, terwyl […]
Op 9 Desember 2013 begin die simboliese Groot Trek vanaf Wasbank, waar die Voortrekkers die eerste keer in volle teenwoordigheid die Gelofte afgelê het. Alle belangstellende […]
Deur Marthinus van Bart Toe pres. M.T. Steyn en ander Bittereinder-Boere ná Uniewording in aller erns begin organiseer het om ’n monument vir die Boerevroue en […]
deur Danie Goosen Wat kenmerk die Afrikaners? Hieronder word by een perspektief daarop stilgestaan. Ter sprake is die feit dat Afrikaners gekenmerk word deur twee uiteenlopende […]