Jak (C.J.) van den Bergh het ’n gedenksteen vir die 175jaar Groot Trek gedenkjaar, opgerig op 18.07.2013 op die plaas Zandfontein, naby Boons, op die deel […]
In de rubriek “taaltoffie” wordt maandelijks een woord of uitdrukking uit het Afrikaans besproken en waar mogelijk verklaard. Indien van toepassing wordt ingegaan op het Nederlandse […]
Door Tom McLachlan 14 Augustus was Afrikaanse Taaldag. Speciaal daarvoor heeft Tom McLachlan, voormalig lid van de Taalcommissie van de Zuid-Afrikaanse Academie voor Wetenschap en Kunst […]
Dames en here, Ofskoon dit gebruiklik is om ’n commendatio aan slegs een persoon te wy, word hierdie commendatio gelyktydig aan Vaders Zacharias van Wyk en […]
Deur Marthinus van Bart Die Trekkerleier Piet Retief (1780-1838) was ’n bouaannemer van nering voordat hy in die Oos-Kaap ook met vee begin boer het. Hy […]
Deur MARTHINUS VAN BART Die Franse spotprentkunstenaar Honoré Daumier (1808–1879), was ‘n vurige voorstander vir persoonlike vryheid en demokrasie. Maar in sy era het Frankryk onder […]
Deur ANDRÉ VAN RENSBURG en MARTHINUS VAN BART Vir Moslem-gelowiges is die belangrikste kramat of graftombe in Suid-Afrika dié van Abadin Tadia Tjoessoep, Sjaich Jusuf van […]
Na Potchefstroom se Aardklop en Stellenbosch se Woordfees, was dit op Saterdag 13 Julie Bloemfontein se Vryfees se beurt – die FAK Sangbundel Volume II is […]
Inleiding Jacobus Nicolaas Boshof was die tweede president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat. Dit is opvallend dat hy sy van met een “f” spel. Hierdie […]