Deur Lindie van Zyl in Nuus
deur Dr. Danie Langner ’n Seniorpersoon betrokke by Erfenisbewaring het tydens ’n onlangse byeenkoms vertel van ’n interessante besoek aan Brandfort. By die byeenkoms het hy aan die gemeenskap gevra wie wil hulle hê...
Posted in Nuus | Leave a response
Deur Lindie van Zyl in Nuus
31 Mei 2013 Op Vrydag 31 Mei het prof Danie Goosen sy nuwe publikasie Oor die Republikeinse Gedagte, ’n Oefening in Herinnering van die FAK se N.P. van Wyk Louw-sentrum bekendgestel. Hy het begin...
Posted in Nuus | Leave a response
Deur Lindie van Zyl in Nuus
Deur Eugene Brink Afrikaans – Lewende taal van miljoene is ’n omvattende blik op die ontwikkeling en hedendaagse posisie van Afrikaans. Die boek is reeds in 2004 uitgegee, maar ’n tweede uitgawe het in...
Posted in Nuus | Leave a response
Indien daar persone, Voortrekkerkommando's, kerke, organisasies is wat Groot Trek herdenkingstories het, stuur die beriggies, datums of fotos asseblief aan chrisna@fak.org.za. Ons wil dit graag in die Groot Trek nuusbrief plaas.
Sangbundel Maandag (eintlik Dinsdag): Hier is die week se liedjie uit die FAK Sangbundel Vol II. Die lied is oorspronklik gesing deur Gert van Tonder en toe gemoderniseer deur Snotkop. Geniet dit!
Solidariteit glo dat instellings geskep moet word waardeur sy lede en hulle gemeenskappe kan lewe. Die Solidariteit-vakbond is steeds die lokomotief van die Beweging, maar verskeie ander instellings maak van ons ʼn sterk trein. Die volgende instellings is deel van die Solidariteit Beweging:












Kopiereg © 2013 Welkom by die FAK.

Volg ons