Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
2
Nataniel Winterkombuis 10:08 vm
Nataniel Winterkombuis @ Atterbury-teater
Jul 2 @ 10:08 vm – 11:08 vm
Nataniel Winterkombuis @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die potte te staan nie? Nataniel se Winterkombuis is net die ding om jou […]
3
4
5
MET ANDER WOORDE…LIZZ MEIRING
MET ANDER WOORDE…LIZZ MEIRING @ Die Blou Hond-teater
Jul 5 heel dag
MET ANDER WOORDE...LIZZ MEIRING @ Die Blou Hond-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
MET ANDER WOORDE, is die nuwe slim-snaakse, energieke, eenvrouvertoning deur die multibekroonde aktrise, skrywer en regisseur Lizz Meiring.In hierdie vertoning deel die aweregse, eiesoortige Lizz met […]
6
Helena Hettema – Franse Legendes
Helena Hettema – Franse Legendes @ Tarentaal-teater
Jul 6 heel dag
Helena Hettema - Franse Legendes @ Tarentaal-teater | Suid-Afrika
In hierdie diverse program neem Hettema, wat onder die land se tien top Divas deur KykNet kykers gestem is, sowel as wenner van die SABC Geraastoekenning, […]
7
8
9
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees @ Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat
Jul 9 heel dag
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees @ Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
Marion Holm deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Sy speel al die rolle van haar karakters. As […]
10
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees @ Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat
Jul 10 heel dag

11
12
13
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees @ Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat
Jul 13 heel dag

14
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees @ Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat
Jul 14 heel dag
Operasie Holm @ Vrystaat Kunstefees @ Wynand Mouton-teater - Universiteit van die Vrystaat | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
Marion Holm deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Sy speel al die rolle van haar karakters. As […]
15
16
17
18
ANTON GOOSEN – Padkos
ANTON GOOSEN – Padkos @ Die Boer Durbanville
Jul 18 heel dag
ANTON GOOSEN - Padkos @ Die Boer Durbanville | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Anton Goosen se nuwe CD Padkos, is sy eerste sedert Groen Blomme-projek 11 jaar gelede. Hy beskryf die musiek as organiese klanke en hy en Peter […]
19
Strooijonker
Strooijonker @ Die Boer Durbanville
Jul 19 heel dag
Strooijonker @ Die Boer Durbanville  | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Strooijonker met De Klerk Oelofse in die hoofrol is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkerstoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue […]
20
Piet Botha
Piet Botha @ Tarentaal-teater
Jul 20 heel dag
Piet Botha @ Tarentaal-teater | Suid-Afrika
Die bekende musikant en liedjieskrywer Piet Botha is reeds 35 jaar besig met ‘n musikale reis wat hom wyd en suid oor die land geneem het. […]
21
Koos Kombuis Solo
Koos Kombuis Solo @ Die Boer Durbanville
Jul 21 heel dag
Koos Kombuis Solo @ Die Boer Durbanville | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Nou, vir die eerste keer alleen op die verhoog, sonder al sy alter-ego’s! Dit klink seker soos ‘n grap om ‘n Koos Kombuis-vertoning te adverteer as […]
22
23
ELVIS BLUE “STORIES”
ELVIS BLUE “STORIES” @ Blou Hond
Jul 23 heel dag
ELVIS BLUE "STORIES" @ Blou Hond | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Elvis Blue – Stories..(my stories begin as letters) Eksklusief en slegs te siene by die Blou Hond, is die geleentheid vir ware Elvis Blue-aanhangers om nie […]
24
ELVIS BLUE “STORIES”
ELVIS BLUE “STORIES” @ Blou Hond
Jul 24 heel dag
ELVIS BLUE "STORIES" @ Blou Hond | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Elvis Blue – Stories..(my stories begin as letters) Eksklusief en slegs te siene by die Blou Hond, is die geleentheid vir ware Elvis Blue-aanhangers om nie […]
25
26
Amanda Strydom & Coenraad Rall: Stadig oor die Klippers
Amanda Strydom & Coenraad Rall: Stadig oor die Klippers @ Die Boer
Jul 26 heel dag
Amanda Strydom & Coenraad Rall: Stadig oor die Klippers @ Die Boer  | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
“Amanda Strydom – Stadig oor die klippers” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore. Die liefde,die lewe , die menslike kondisie,die […]
Leah
Leah @ Blou Hond
Jul 26 heel dag
Leah @ Blou Hond | Siena | Tuscany | Italië
 
27
Twee Sirkels 10:08 vm
Twee Sirkels @ Blou Hond
Jul 27 @ 10:08 vm – 11:08 vm
Twee Sirkels @ Blou Hond | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
28
Harrebaard! -Die Ooms se band
Harrebaard! -Die Ooms se band @ Die Boer
Jul 28 heel dag
Harrebaard! -Die Ooms se band @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Na die sukses van seisoen 1, is die veteraan-akteurs Frank Opperman en Pierre van Pletzen, en hul rock band met Leon Ecroignard en Marshall Harmse, Harrebaard, […]
29
Jak de Priester- Die Winterkonsert
Jak de Priester- Die Winterkonsert @ Atterbury-teater
Jul 29 heel dag
Jak de Priester- Die Winterkonsert @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Leah
Leah @ Die Boer
Jul 29 heel dag
Leah @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Leah word tans beskou as een van die top vroulike Afrikaanse kunstenaars in die land. Julle het Leah leer ken as die fikse onnie, Juffrou de […]
30
31
error: Content is protected !!