Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes @ Atterbury-teater
Aug 1 heel dag
Radio Kalahari Orkes @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
RKO se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die […]
2
4
5
6
7
8
9
10
Rocco de Villiers – Kortbroek, Langkouse
Rocco de Villiers – Kortbroek, Langkouse @ Die Boer
Aug 10 heel dag
Rocco de Villiers - Kortbroek, Langkouse @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
TWEE aande, EEN pianis, BAIE boere – ‘n splinternuwe show van Suid-Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers. Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf […]
11
Rocco de Villiers – Kortbroek, Langkouse
Rocco de Villiers – Kortbroek, Langkouse @ Die Boer
Aug 11 heel dag
Rocco de Villiers - Kortbroek, Langkouse @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
TWEE aande, EEN pianis, BAIE boere – ‘n splinternuwe show van Suid-Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers. Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf […]
12
Dozi & Refentse
Dozi & Refentse @ Artscape-teater
Aug 12 heel dag
Dozi & Refentse @ Artscape-teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Dozi en Refentse, ondersteun deur Mauritz Lotz (kitaar), Leon Janse van Rensburg (baskitaar) en Vinnie Henrico (tromme), in ‘n splinternuwe show. Hulle sing in Afrikaans, Engels, […]
13
14
15
DIE BROERS – DIEP IN MY HART 10:40 vm
DIE BROERS – DIEP IN MY HART @ Die Boer
Aug 15 @ 10:40 vm – 11:40 vm
DIE BROERS - DIEP IN MY HART @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Na 18 jaar se ondervinding in die musiekbedryf is dit sekerlik tyd vir die Broers om ‘n grootste treffers-album vry te stel. Broers het egter ‘n […]
16
17
CHRIS CHAMELEON IN: A BOO!TIFUL NOISE
Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe
Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe @ Die Boer
Aug 17 heel dag
Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe. . Weg […]
18
19
20
Kaalvoet Kinders
Kaalvoet Kinders @ The Ridge-casino
Aug 20 heel dag
Kaalvoet Kinders @ The Ridge-casino | Emalahleni | Suid-Afrika
Juanita du Plessis sing saam met haar kinders, Franja en Ruan Josh, in die produksie.
21
22
Amanda Strydom – State of the heart
Amanda Strydom – State of the heart @ Atterbury-teater
Aug 22 heel dag
Amanda Strydom - State of the heart @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Die heldin, Maxie raak verlief op `n Engelse loods, Raymond G. Bartletten die vonke spat! Strydom vertolk op meesterlike wyse al die rolle – van die […]
Fiela se kind
Fiela se kind @ Atterbury-teater
Aug 22 heel dag
Fiela se kind @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ‘n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind […]
23
Fiela se kind
Fiela se kind @ Atterbury-teater
Aug 23 heel dag

JAN BLOHM #TRIO
JAN BLOHM #TRIO @ Blou Hond
Aug 23 heel dag
JAN BLOHM #TRIO @ Blou Hond | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Steve Hofmeyr Skree – Sasolburg
Steve Hofmeyr Skree – Sasolburg @ Etienne Rousseau-teater
Aug 23 heel dag
Steve Hofmeyr Skree - Sasolburg @ Etienne Rousseau-teater | Sasolburg | Free State | Suid-Afrika
 
24
Anton Goosen
Anton Goosen @ Die Tarentaal
Aug 24 heel dag
Anton Goosen @ Die Tarentaal | Suid-Afrika
 
Fiela se kind
Fiela se kind @ Atterbury-teater
Aug 24 heel dag
Fiela se kind @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ‘n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind […]
25
Fiela se kind
Fiela se kind @ Atterbury-teater
Aug 25 heel dag

26
Fiela se kind
Fiela se kind @ Atterbury-teater
Aug 26 heel dag
Fiela se kind @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ‘n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind […]
27
28
30
Danie Niehaus – My reis
Danie Niehaus – My reis @ Die Boer
Aug 30 heel dag
Danie Niehaus - My reis @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
In hierdie vertoning neem Danie Niehaus jou op reis – deur sy lewe, deur tyd … met musiek van lank gelede tot nou en hy reis […]
Franna Benade: Emmers vol Note
Franna Benade: Emmers vol Note @ Atterbury-teater
Aug 30 heel dag
Franna Benade: Emmers vol Note @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Franna Benade bring sy musiekkonsert “Emmers vol note” op 30 Augustus 2018 na die Atterbury Teater in Pretoria. Sy blymoedigheid is aansteeklik en sy kenmerkende skaterlag […]
31
Hoe ‘n man se kop werk
Hoe ‘n man se kop werk @ Omaruru Kunstefees, Namibië
Aug 31 heel dag
Hoe 'n man se kop werk @ Omaruru Kunstefees, Namibië
Die hoofkarakter, Bobby, neem die gehoor op ‘n emosionele reis deur die binnewerkinge van sy brein. Bobby het nie grootgeword tussen vroue nie, maar tussen ‘n […]
error: Content is protected !!