Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
2
3
4
Touch of Class
Touch of Class @ Atterbury-teater
Sep 4 heel dag
Touch of Class @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van […]
5
Jannie Moolman en Kevin Leo
Jannie Moolman en Kevin Leo @ Die Boer
Sep 5 heel dag
Jannie Moolman en Kevin Leo @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Tydens hierdie splinternuwe produkies span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die uitgelese luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades. Hulle bring ‘n […]
Lucas Maree – Liedjieskryfkonsert
Lucas Maree – Liedjieskryfkonsert @ Atterbury-teater
Sep 5 heel dag
Lucas Maree - Liedjieskryfkonsert @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Coenie de Villiers wou graag terugploeg in die musiekbedryf en het in samewerking met die Atterbury Trust en die ATKV die Lukas Maree – Liedjieskryfskool vir […]
6
Jannie Moolman en Kevin Leo
Jannie Moolman en Kevin Leo @ Die Boer
Sep 6 heel dag
Jannie Moolman en Kevin Leo @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Tydens hierdie splinternuwe produkies span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die uitgelese luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades. Hulle bring ‘n […]
7
Jannie Moolman en Kevin Leo
Jannie Moolman en Kevin Leo @ Die Boer
Sep 7 heel dag
Jannie Moolman en Kevin Leo @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Tydens hierdie splinternuwe produkies span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die uitgelese luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades. Hulle bring ‘n […]
8
11de Geneologie- en familie-erfenisfees
11de Geneologie- en familie-erfenisfees @ NG Lynnwoodrif Gemeente
Sep 8 heel dag
Kom kuier by die 11de fees en ontmoet ervare navorsers in familiegeskiedenis. Isabel Groesbeek, bekende genealoog, is die aanbieder. Vir meer inligting bel haar by 082 […]
Schalk Bezuidenhout
Schalk Bezuidenhout @ Die Tarentaal
Sep 8 heel dag
Schalk Bezuidenhout @ Die Tarentaal | Suid-Afrika
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Sedert hierdie boorling van Kempton Park […]
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes @ Die Tarentaal
Sep 19 heel dag
Radio Kalahari Orkes @ Die Tarentaal | Suid-Afrika
Die Radio Kalahari Orkes tree op by die Tarentaal Teater Rustenburg! Na lange verwagting sal RKO hul ondersteuners weereens vermaak met een van hul flambojante vertonings. […]
20
21
Nianell
Nianell @ Die Tarentaal
Sep 21 heel dag
Nianell @ Die Tarentaal | Suid-Afrika
Nianell is ‘n Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer wat in Omaruru in Namibië gebore is. Haar regte naam is Sonia Nel. Sy het internasionale bekendheid verwerf met […]
22
Brandewyn en Boerewors Fees
Brandewyn en Boerewors Fees @ Hillcrest Quarry - Hillcrest Wine Estate
Sep 22 heel dag
Brandewyn en Boerewors Fees @ Hillcrest Quarry - Hillcrest Wine Estate | Kaapstad | Wes-Kaap | Suid-Afrika
 
Pieter Smith vir Pampoenland 11:34 vm
Pieter Smith vir Pampoenland @ Etienne Rousseau-teater, Sasolburg
Sep 22 @ 11:34 vm – 12:34 nm
Pieter Smith vir Pampoenland @ Etienne Rousseau-teater, Sasolburg | Sasolburg | Free State | Suid-Afrika
As jy gedink het jy gaan met gevoude arms agteroor sit en ‘n show bywoon, het jy ‘n fout gemaak. Saamsing en vermaak uit die boonste […]
23
Brandewyn en Boerewors Fees
Brandewyn en Boerewors Fees @ Hillcrest Quarry - Hillcrest Wine Estate
Sep 23 heel dag
Brandewyn en Boerewors Fees @ Hillcrest Quarry - Hillcrest Wine Estate | Kaapstad | Wes-Kaap | Suid-Afrika
 
Stellenbosch Universiteitskoor
Stellenbosch Universiteitskoor @ Endler
Sep 23 heel dag
Stellenbosch Universiteitskoor @ Endler | Stellenbosch | Western Cape | Suid-Afrika
Die Stellenbosch Universiteitskoor, onder die begeleiding van Andre van der Merwe, is een van die oudste en mees gevierde kore in Suid-Afrika en bestaan uit studente […]
24
25
26
Gesnaarde Gedigte met June van Merch & Hilandi Du Toit
Gesnaarde Gedigte met June van Merch & Hilandi Du Toit @ Die Boer
Sep 26 heel dag
Gesnaarde Gedigte met June van Merch & Hilandi Du Toit @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
‘n Belewenis deur bekende Afrikaanse gedigte, vertolk deur June van Merch (Die Boekklub & Sara se geheim) en oorspronklike besielende Afrikaanse gedigte en musiek geskryf deur […]
27
28
Koos Kombuis Solo
Koos Kombuis Solo @ Die Boer
Sep 28 heel dag
Koos Kombuis Solo @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Nou, vir die eerste keer alleen op die verhoog, sonder al sy alter-ego’s! Dit klink seker soos ‘n grap om ‘n Koos Kombuis-vertoning te adverteer as […]
29
30
Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite en orkes
Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite en orkes @ Atterbury-teater
Sep 30 heel dag
Coenie de Villiers & Deon Meyer se Karoo Suite en orkes @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Hierdie vertoning bestaan uit ‘n eerste gedeelte waarin Coenie en sy orkes (Jaconell Mouton: klawers en regisseur; David Klassen: Perkussie; Mauritz Lotz: Kitare) ‘n keur uit […]
error: Content is protected !!