Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
Coenie de Villiers
Coenie de Villiers @ Die Boer
Nov 1 heel dag
Coenie de Villiers @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Coenie de Villiers is bekend as een van Suid-Afrika beste liedjieskrywers en uitvoerende kunstenaars: sy liedjies is volksbesit, en hy is bekend en bemind as televisie-aanbieder […]
2
CHRIS CHAMELEON IN ‘KAT EN WOLF’
CHRIS CHAMELEON IN ‘KAT EN WOLF’ @ Tarentaal-teater
Nov 2 heel dag
CHRIS CHAMELEON IN ‘KAT EN WOLF’ @ Tarentaal-teater | Suid-Afrika
CHRIS CHAMELEON IN ‘KAT EN WOLF’ Chris Chameleon en Daniella Deysel is Kat en Wolf. Hierdie multimedia musikale projek is gebore uit die begeerte van beide […]
3
Juanita du Plessis – Bloemfontein
Juanita du Plessis – Bloemfontein @ Kopanong-ouditorium Universiteit van die Vrystaat
Nov 3 heel dag
Juanita du Plessis - Bloemfontein @ Kopanong-ouditorium Universiteit van die Vrystaat | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
Lettie Fouche Skool in samewerking met Radio Rosestad, bied aan Juanita du Plessis – ten bate van verstandelik erg gestremde leerders.
4
5
6
10
Andries Vermeulen Musiek & Stories in Afrikaans
Andries Vermeulen Musiek & Stories in Afrikaans @ Carnival City, Mardi Gras Theatre - Carnival City Casino
Nov 10 heel dag
Andries Vermeulen Musiek & Stories in Afrikaans @ Carnival City, Mardi Gras Theatre - Carnival City Casino | Brakpan | Gauteng | Suid-Afrika
Andries Vermeulen – Musiek en stories in Afrikaans Na die wegholsukses van sy dubbelalbum, ko lag ‘n bietjie, is Andries Vermeulen terug met `n versameling van […]
11
Gala-konsert met Richard Cock en Charl du Plessis
Gala-konsert met Richard Cock en Charl du Plessis @ Oude Libertas
Nov 11 heel dag
Die Oude Libertasteater se jaarlikse Galakonsert , saamgestel deur maestro Richard Cock, bied ’n wye verskeidenheid musiek om in alle musiekliefhebbers se smaak te val. Die […]
12
13
14
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN @ Die Boer
Nov 14 heel dag
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Sedert hierdie boorling van Kempton Park […]
15
Manie Jackson
Manie Jackson @ Barkly-teater
Nov 15 heel dag
Manie Jackson @ Barkly-teater | Uitenhage | Eastern Cape | Suid-Afrika
 
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN @ Die Boer
Nov 15 heel dag
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Sedert hierdie boorling van Kempton Park […]
16
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN @ Die Boer
Nov 16 heel dag
SCHALK BEZUIDENHOUT in SNORSEUN @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies en skerp tong, is die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse stand-up. Sedert hierdie boorling van Kempton Park […]
17
18
19
20
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën @ Atterbury-teater
Nov 20 heel dag
Joshua na die Reën @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert die eerste note van sy debuutalbum, Joshua na die Reen, in 2014 […]
Pietman Geldenhuys met Schalk Joubert en Vernon Swart
Pietman Geldenhuys met Schalk Joubert en Vernon Swart @ Die Boer
Nov 20 heel dag
Pietman Geldenhuys met Schalk Joubert en Vernon Swart @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Pietman is meer as net die mede-aanbieder en storieverteller soos gesien op Kyknet se OPPIE STOEP. Hy is ook ‘n liedjieskrywer en sanger in eie reg. […]
21
KEELVOL MET JE-ANI SWIEGELAAR & GERMANDT GELDENHUYS
Mathys & Dana lag van die huil
Mathys & Dana lag van die huil @ Atterbury-teater
Nov 21 heel dag
Mathys & Dana lag van die huil @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Mathys en Dana neem jou saam op n bittersoet storiereis wat jou soms sal laat lag en soms verdrietig sal maak. Nes die lewe maar is. […]
Schalk Bezuidenhout
Schalk Bezuidenhout @ Barkly-teater
Nov 21 heel dag
Schalk Bezuidenhout @ Barkly-teater | Uitenhage | Eastern Cape | Suid-Afrika
 
22
Joe Foster
Joe Foster @ Die Boer
Nov 22 heel dag
Joe Foster @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
JOE FOSTER VOLGENDE STAP Joe Foster het al diep spore getrap in die SA musiek wêreld as sanger en liedjieskrywer vandat hy as opname en […]
23
Brendan Peyper en Band
Brendan Peyper en Band @ Innieskuur @meerkatkolonie
Nov 23 heel dag
Brendan Peyper en Band @ Innieskuur @meerkatkolonie | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
Volmaanpiekniek – Paarl
Volmaanpiekniek – Paarl @ Taalmonument, Tuinteater
Nov 23 heel dag
Volmaanpiekniek - Paarl @ Taalmonument, Tuinteater | Paarl | Western Cape | Suid-Afrika
Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg by die Taalmonument se gewilde Volmaanpieknieks. Bring eie piekniekmandjie of bestel by tel. 021 […]
24
25
Spoegwolf
Spoegwolf @ Atterbury-teater
Nov 25 heel dag
Spoegwolf @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Spoegwolf sleep die laaste ses jaar soos ‘n Kersfeesboom uit die woud. Hulle slaan dit op in die Atterbury Teater – hul stukkende bosliggies en skadu […]
26
27
Nataniël Messenger
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater
Nov 27 – Des 2 heel dag
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
‘n Teken, ‘n boodskap, ‘n vermoede, ‘n spreekwoord, ‘n skok, ‘n onthulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, […]
28
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde @ Die Boer
Nov 28 heel dag
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Jak de Priester skop die feesseisoen by die Boer Restaurant teater in Durbanville af met die konsertreeks ‘GEEL JOU HART VIR LIEFDE’. ‘n Vertoning in samewerking […]
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën @ Innie Skuur @Meerkatkolonie
Nov 28 heel dag
Joshua na die Reën @ Innie Skuur @Meerkatkolonie | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
Nataniël Messenger
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater
Nov 28 – Des 3 heel dag
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
‘n Teken, ‘n boodskap, ‘n vermoede, ‘n spreekwoord, ‘n skok, ‘n onthulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, […]
ROCCO DE VILLIERS – WAT OM AGTER OP ‘N BAKKIE TE DRA…
29
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde @ Die Boer
Nov 29 heel dag
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Jak de Priester skop die feesseisoen by die Boer Restaurant teater in Durbanville af met die konsertreeks ‘GEEL JOU HART VIR LIEFDE’. ‘n Vertoning in samewerking […]
Nataniël Messenger
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater
Nov 29 – Des 4 heel dag
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
‘n Teken, ‘n boodskap, ‘n vermoede, ‘n spreekwoord, ‘n skok, ‘n onthulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, […]
30
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde @ Die Boer
Nov 30 heel dag
JAK DE PRIESTER : Geel jou Hart vir Liefde @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Jak de Priester skop die feesseisoen by die Boer Restaurant teater in Durbanville af met die konsertreeks ‘GEEL JOU HART VIR LIEFDE’. ‘n Vertoning in samewerking […]
Nataniël Messenger
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater
Nov 30 – Des 5 heel dag
Nataniël Messenger @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
‘n Teken, ‘n boodskap, ‘n vermoede, ‘n spreekwoord, ‘n skok, ‘n onthulling, dis hoe lewens verander word, ten goede of ten duurste. Van die vroegste wonderwerke, […]
Ray Dylan
Ray Dylan @ Innie Skuur @meerkatkolonie
Nov 30 heel dag
Ray Dylan @ Innie Skuur @meerkatkolonie | Bloemfontein | Free State | Suid-Afrika
 
error: Content is protected !!