Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
2
3
4
Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes @ Atterbury-teater
Mar 4 heel dag
Radio Kalahari Orkes @ Atterbury-teater
RKO se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die […]
5
6
7
8
Crooners-Jannie Moolman & Kevin Leo – Optog
Crooners-Jannie Moolman & Kevin Leo – Optog @ Atterbury-teater
Mar 8 heel dag
Crooners-Jannie Moolman & Kevin Leo - Optog @ Atterbury-teater
Kevin Leo en Jannie Moolman deel met hulle gehoor die ongelooflike musiek van kunstenaars wat oor dekades heen bekend staan as Crooners. Hul gehoor word bederf […]
Ruhan du Toit
Ruhan du Toit @ Atterbury-teater
Mar 8 heel dag
Ruhan du Toit @ Atterbury-teater
Ruhan du Toit, by uitstek bekend vir sy ongelooflike vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel, The Sound of Silence, het verseker nie bekendstelling nodig in […]
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
Joshua na die Reën Someraarde – OPTOG! 12:18 nm
Joshua na die Reën Someraarde – OPTOG! @ Atterbury-teater
Mar 18 @ 12:18 nm – 1:18 nm
NUWE JOSHUA NA DIE REËN ALBUM – NOMMER 1 OP iTUNES! Die splinternuwe en derde studio-album getiteld, SOMERAARDE, van die gewilde musikant, Joshua na die Reën, […]
19
20
21
22
23
24
25
26
27
EET KREEF!
EET KREEF! @ Atterbury-teater
Mar 27 heel dag
EET KREEF! @ Atterbury-teater
EET KREEF! bring nuwe lewe aan een van die mees ikoniese alternatiewe albums in Afrikaans. Die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band […]
28
‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus 8:30 vm
‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus @ FAK-huis by die Voortrekkermonument
Mar 28 @ 8:30 vm – 1:30 nm
‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus @ FAK-huis by die Voortrekkermonument
‘Het jy nog altyd gewonder waar en hoe om met jou familienavorsing te begin? Die FAK bied saam met Isabel Groesbeek, gerekende genealoog en wie nou […]
29
30
31
Theuns Jordaan – OPTOG!
Theuns Jordaan – OPTOG! @ Atterbury-teater
Mar 31 heel dag
Theuns Jordaan - OPTOG! @ Atterbury-teater
Theuns Jordaan is sonder twyfel een van die grootste stemme wat Afrikaans nog opgelewer het. As sanger het Theuns oor die jare bekend geword vir die […]
error: Content is protected !!