Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.
Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
---|---|---|---|---|---|---|
‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus
8:30 vm
‘Van waar Gehasi?’-genealogiebeginnerkursus
@ FAK-huis by die Voortrekkermonument
Mar 28 @ 8:30 vm – 1:30 nm
![]() ‘Het jy nog altyd gewonder waar en hoe om met jou familienavorsing te begin? Die FAK bied saam met Isabel Groesbeek, gerekende genealoog en wie nou […]
|
||||||