Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
Antiekmark
Antiekmark @ Dak van die Amfiteater
Jun 16 heel dag
Antiekmark @ Dak van die Amfiteater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Jak de Prieste se Winterkonsert met Altus Muller
Jak de Prieste se Winterkonsert met Altus Muller @ Die Boer Restaurant Teater
Jun 16 heel dag
Jak de Prieste se Winterkonsert met Altus Muller @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 
Rock in my taal @ Grand West
Rock in my taal @ Grand West @ Grand West Casino
Jun 16 heel dag
Rock in my taal @ Grand West @ Grand West Casino
Francois van Coke se sololoopbaan het in April 2015 met `n knal afgeskop toe hy sy gelyknamige debuutsoloalbum geloods het. Die daaropvolgende jaar kan as `n […]
17
18
Droom Martha met Koos van der Merwe @ Die Boer Restaurant Teater
Droom Martha met Koos van der Merwe @ Die Boer Restaurant Teater @ Die Boer Restaurant Teater
Jun 18 heel dag
Droom Martha met Koos van der Merwe @ Die Boer Restaurant Teater @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Dink aan goeie rooiwyn. Miskien ‘n winter-aand voor ‘n kaggel op ‘n Karooplaas. Net julle twee. Of jy alleen, verlangend. Die huil van ‘n jakkals met […]
Klassieke Oorgang (Vadersdagkonsert) @ Pierneefteater
Klassieke Oorgang (Vadersdagkonsert) @ Pierneefteater @ Pierneefteater
Jun 18 heel dag
Klassieke Oorgang (Vadersdagkonsert) @ Pierneefteater @ Pierneefteater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Linette van der Merwe (mezzo), Chris Mostert (tenoor) sing ’n keur uit ligte klassieke liedere spesiaal vir Vadersdag Ferdi Geyer (klavier) Ten bate van […]
Vadersdag middagete met Touch of Class @ Die Blou Hond – Casa Toscana
19
20
21
Herman Kleinhans – Kamer 4 CD Bekendstelling @ Die Blou Hond – Casa Toscan
Riana Nel @ Musiekskuur
Riana Nel @ Musiekskuur @ Musiekskuur
Jun 21 heel dag
Riana Nel @ Musiekskuur @ Musiekskuur
Riana tree met n vol orkes op en sal spesiaal ‘n liedjie opmaak vir n gelukkige paartjie in die gehoor! Sy gaan van haar ou treffers […]
Stef Bos in Bos en Buurman @ Die Boer Restaurant Teater
Stef Bos in Bos en Buurman @ Die Boer Restaurant Teater @ Die Boer Restaurant Teater
Jun 21 heel dag
Stef Bos in Bos en Buurman @ Die Boer Restaurant Teater @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 
22
Brendan Peyper @ Die Boer Restaurant Teater 7:27 nm
Brendan Peyper @ Die Boer Restaurant Teater @ Die Boer Restaurant Teater
Jun 22 @ 7:27 nm – 8:27 nm
Brendan Peyper @ Die Boer Restaurant Teater @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
BRENDAN PEYPER – RUGBY EN SWOT SAL MOET PADMAAK VIR MUSIEK, WANT HIER KOM ‘N DING! Die 18-jarige Brendan Peyper is die nuutste opkomende ster […]
23
24
25
27
28
29
30
AMANDA STRYDOM & COENRAAD RALL (pianis) in ONNER DEUR DIE MAAN 11:38 vm
AMANDA STRYDOM & COENRAAD RALL (pianis) in ONNER DEUR DIE MAAN @ Die Boer Restaurant Teater
Jun 30 @ 11:38 vm – 12:38 nm
AMANDA STRYDOM & COENRAAD RALL (pianis) in ONNER DEUR DIE MAAN @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Miss Mandy en haar pianis , Coenraad Rall,keer terug na Die Boer met haar nuwe produksie , “So onner deur die maan” , wat vanjaar by […]
error: Content is protected !!