Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
Liewe Heksie
Liewe Heksie @ Carnival City
Jul 1 heel dag
Liewe Heksie @ Carnival City
 
2
3
Babalela
Babalela @ Atterbury Teater
Jul 3 heel dag
Babalela @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
In die nuutste Babalela-avontuur skrik die Babalela hom yskoud toe daar op `n dag `n nare gerammel in die bos is. Hy kan nie glo wat […]
4
5
Innibos
Innibos @ Nelspruit
Jul 5 – Jul 8 heel dag
Innibos @ Nelspruit
 
6
7
Arno Carstens
Arno Carstens @ Barnyard Rivonia
Jul 7 heel dag
Arno Carstens @ Barnyard Rivonia | Rivonia | Gauteng | Suid-Afrika
 
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën @ The Secret Garden
Jul 7 heel dag
Joshua na die Reën @ The Secret Garden | Heidelberg - GP | Gauteng | Suid-Afrika
 
Kaleidoskoop
Kaleidoskoop @ Tarentaal Teater
Jul 7 heel dag
Kaleidoskoop @ Tarentaal Teater
 
Zoemba – Kinderteater
Zoemba – Kinderteater @ Atterbury Teater
Jul 7 heel dag
Zoemba - Kinderteater @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Zoemba is ‘n renostertjie sonder ‘n Mamma, maar hy het twee baie oulike maatjies wat bitter lief is vir hom. Zoemba is vreeslik spesiaal, hy is […]
8
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld @ Barnyard Silverstar
Jul 8 heel dag
Bobby van Jaarsveld @ Barnyard Silverstar | Krugersdorp | Suid-Afrika
 
Koos Kombuis (Solo)
Koos Kombuis (Solo) @ Die Boer Restaurant Teater
Jul 8 heel dag
Koos Kombuis (Solo) @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Nou, vir die eerste keer alleen op die verhoog, sonder al sy alter-ego’s! Dit klink seker soos ‘n grap om ‘n Koos Kombuis-vertoning te adverteer as […]
Spoegwolf
Spoegwolf @ Atterbury Teater
Jul 8 heel dag
Spoegwolf @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Die storie kan nou vertel word van die begin tot die einde – en ons doen dit in die middel van die wêreld: Die Atterbury Teater. […]
Winterslaap
Winterslaap @ Die Bôrdienghuis
Jul 8 heel dag
Winterslaap @ Die Bôrdienghuis | Wellington | Western Cape | Suid-Afrika
Kom ontmoet diei kunstenaar Henk Serfontein en hoor wat hy te sê het oor sy pad met Wilma Stockenström en die skeppingsproses van Winterslaap. Toonsettings en […]
9
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën @ Die Melkkan
Jul 9 heel dag
Joshua na die Reën @ Die Melkkan | Welkom | Free State | Suid-Afrika
 
Spoegwolf
Spoegwolf @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Jul 9 heel dag
Spoegwolf @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
10
Nataniel Winterkombuis
Nataniel Winterkombuis @ Atterbury Teater
Jul 10 heel dag
Nataniel Winterkombuis @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die potte te staan nie? Nataniel se Winterkombuis is net die ding om jou […]
11
Bonjour Monsieur Brel
Bonjour Monsieur Brel @ Theater on the Square
Jul 11 – Jul 16 heel dag
Bonjour Monsieur Brel @ Theater on the Square
In BONJOUR MONSIEUR BREL word Jacques Brel se beeldryke tekste in vier tale gesing deur Jannie du Toit en begelei deur `n musiekensemble uit die boonste […]
13
Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Jul 13 heel dag
Radio Kalahari Orkes @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
14
Elvis Blue
Elvis Blue @ The Showroom Theatre
Jul 14 heel dag
Elvis Blue @ The Showroom Theatre | Prins Albert | Wes-Kaap | Suid-Afrika
Elvis Blue word geag as een van SA se mees gewildste en besigste musikante. Met sy outentieke dog charismatiese styl vermaak hy gehore met ‘n mengsel […]
FilosofieKafee
FilosofieKafee @ Café Riche
Jul 14 heel dag
FilosofieKafee @ Café Riche | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
FilosofieKafee: Vrydag: Vrydag 14 Julie: Tema: “Hoe kan ons ‘n ander wêreld verwesenlik?” Spreker: Fanie de Beer Die volgende FilosofieKafee by Café Riche, die tuiste vir […]
Jakkie Louw
Jakkie Louw @ Centurion Teater
Jul 14 heel dag
Jakkie Louw @ Centurion Teater | Centurion | Gauteng | Suid-Afrika
Jakkie Louw is gebore in die Hartjie van die klein karoo. Hy het in Bellville begin musiek maak en op Stellenbosch gaan studeer en die rigting […]
Verdubbel die Geluk – Petronel Baard & Stef Kruger
Verdubbel die Geluk – Petronel Baard & Stef Kruger @ Barnyard Plettenbergbaai
Jul 14 heel dag
Verdubbel die Geluk - Petronel Baard & Stef Kruger @ Barnyard Plettenbergbaai | The Crags | Suid-Afrika
Verdubbel die geluk is ‘n produksie wat hart en siel bymekaar bring! Die legendariese liedjieskrywer, Stef Kruger en die Lang Vrou – Petornel Baard – se […]
15
Elvis Blue
Elvis Blue @ Bravo Lounge
Jul 15 heel dag
Elvis Blue @ Bravo Lounge
 
Philip Moolman
Philip Moolman @ Die Boer Restaurant Teater
Jul 15 heel dag
Philip Moolman @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Akteur en sanger PHILIP MOOLMAN word deur meeste mense onthou, as André Vorster van “EGOLI, of Neil Macdonald van “SONKRING.” Hy het in Parow grootgeword (Laerskool […]
16
Chris Chameleon – Jy en Ek en Ek en Jy
Chris Chameleon – Jy en Ek en Ek en Jy @ Die Boer Restaurant Teater
Jul 16 heel dag
Chris Chameleon - Jy en Ek en Ek en Jy @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Chris Chameleon het ses jaar laas ’n volkome, selfgeskrewe Afrikaanse album vrygestel. Met die bekendstelling van die langverwagte ‘Jy en Ek en Ek en Jy’ kan […]
17
18
Jo Black
Jo Black @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Jul 18 heel dag
Jo Black @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Jo Black is ’n vars bries op die Afrikaanse musiektoneel. Eers sien jy die baard. Dan die tattoos. Daarna hoor jy die stem en word betower.
Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees @ Bloemfontein, Free State
Jul 18 – Jul 22 heel dag
Vrystaat Kunstefees @ Bloemfontein, Free State
 
19
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld @ Rockwood Teater - Musiekskuur
Jul 19 heel dag
Bobby van Jaarsveld @ Rockwood Teater - Musiekskuur
Ek is tien wonderlike jare geleen. So gesels Bobby van Jaarsveld oor sy jongste album, Bobby van Jaarsveld: Die eerste 10 jaar, die album met al […]
Jo Black
Jo Black @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Jul 19 heel dag
Jo Black @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Jo Black is ’n vars bries op die Afrikaanse musiektoneel. Eers sien jy die baard. Dan die tattoos. Daarna hoor jy die stem en word betower.
Riana Nel – Akoesties
Riana Nel – Akoesties @ Centurion Teater
Jul 19 heel dag
Riana Nel - Akoesties @ Centurion Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Riana Nel se borrelende persoonlikheid en eindelose talent is ‘n wenkombinasie wat tot diep binne in jou siel kruip met haar lirieke en onvergeetlike vertonings. Sy […]
21
Brendan Peyper
Brendan Peyper @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Jul 21 heel dag
Brendan Peyper @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Die Lelike Eendjie
Die Lelike Eendjie @ Rockwood Teater - Musiekskuur
Jul 21 heel dag
Die Lelike Eendjie @ Rockwood Teater - Musiekskuur
Aangebied deur Speelgoedkasproduksies Die lelike eendjie so vaal en sag Almal sien jou snaakse gesiggie elke dag Die haas en cheetah kom sing en dans Is […]
Monique Steyn
Monique Steyn @ Weiveld
Jul 21 heel dag
Monique Steyn @ Weiveld | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Radio Kalahri Orkes
Radio Kalahri Orkes @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Jul 21 heel dag
Radio Kalahri Orkes @ Aasvoëlklub Bloemfontein
 
Spoegwolf
Spoegwolf @ Die Boer Restaurant Teater
Jul 21 heel dag
Spoegwolf @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 
22
Lizandra Winter CD-bekendstelling
Lizandra Winter CD-bekendstelling @ Encore Theatre Complex
Jul 22 heel dag
Lizandra Winter CD-bekendstelling @ Encore Theatre Complex  | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Radio Kalahri Orkes
Radio Kalahri Orkes @ Aasvoëlklub Bloemfontein
Jul 22 heel dag
Radio Kalahri Orkes @ Aasvoëlklub Bloemfontein
 
Valiant Swart
Valiant Swart @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Jul 22 heel dag
Valiant Swart @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
23
Elvis Blue
Elvis Blue @ Die Boer Restaurant Teater
Jul 23 – Jul 26 heel dag
Elvis Blue @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Elvis vertel Afrikaans as taal lê hom besonder na aan die hart. “As ‘n jong seun het ons die mooiste Afrikaanse musiek in ons huis gehad. […]
24
25
26
Pieter Smith
Pieter Smith @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Jul 26 heel dag
Pieter Smith @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
27
Ham – Poppeteater
Ham – Poppeteater @ Drostdy Teater
Jul 27 – Jul 29 heel dag
Ham - Poppeteater @ Drostdy Teater | Stellenbosch | Western Cape | Suid-Afrika
 
Jak de Priester
Jak de Priester @ Die Blou Hond - Casa Toscana
Jul 27 heel dag
Jak de Priester @ Die Blou Hond - Casa Toscana | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
TWEE
TWEE @ Die Boer Restaurant Teater
Jul 27 heel dag
TWEE @ Die Boer Restaurant Teater | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 
28
Krone
Krone @ Carnival City
Jul 28 – Jul 30 heel dag
Krone @ Carnival City
Krone bekroon die grootste TREFFERS en kunstenaars van alle tye waartydens die gehoor die geleentheid kry om hulle gunsteling liedjies hartlik saam te sing. Die vertoning […]
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan @ Cheyenne Saloon Carousel
Jul 28 heel dag
Theuns Jordaan @ Cheyenne Saloon Carousel
Theuns is met sy diep rasperstem nie net `n uitstekende sanger nie, hy het ook deur die jare sy staal as liedjieskrywer gewys. Kom geniet van […]
29
Arno Carstens
Arno Carstens @ Die Bôrdienghuis
Jul 29 heel dag
Arno Carstens @ Die Bôrdienghuis | Wellington | Western Cape | Suid-Afrika
 
Arno Carstens
Arno Carstens @ Die Bôrdienghuis
Jul 29 heel dag
Arno Carstens @ Die Bôrdienghuis | Wellington | Western Cape | Suid-Afrika
Arno Carstens, gewilde stigterslid en hoofsanger van die Springbok Nude Girls, kom sing in die Bôrdienghuis van sy liedjies op sy eerste Afrikaanse CD, Die Aandblom […]
Klipwerf Orkes
Klipwerf Orkes @ Weiveld
Jul 29 heel dag
Klipwerf Orkes @ Weiveld | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
30
Dawie de Jager
Dawie de Jager @ Atterbury Teater
Jul 30 heel dag
Dawie de Jager @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Dawie de Jager het in die laaste drie maande Suid-Afrika se harte gewen (en gebreek) op MNET se realiteitsprogram The Voice. Sy groot glimlag en […]
31
error: Content is protected !!