Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.
Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
---|---|---|---|---|---|---|
André Swiegers
André Swiegers
@ Pierneefteater
Aug 5 heel dag
![]() André vertolk werke van sanger-liedjieskrywers wat hom geïnspireer het om musiek te maak. Hy herleef die musiekreis van sy kinderjare tot nou. Kom luister na sy […]
Jennifer Zamudio
Rian met Rian
|
||||||