Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
Fiela se kind
Fiela se kind @ Atterbury Teater
Aug 29 – Okt 3 heel dag
Fiela se kind @ Atterbury Teater
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ‘n kind aandoen nie. Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind […]
Gariep Kunstefees
Gariep Kunstefees @ Harry Oppenheimer Tuine
Aug 31 – Sep 3 heel dag
Gariep Kunstefees @ Harry Oppenheimer Tuine | Kimberley | Northern Cape | Suid-Afrika
 
Die reuk van appels
Die reuk van appels @ Momentum - Staatsteater
Sep 1 – Okt 24 heel dag
Die reuk van appels @ Momentum - Staatsteater
Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer te midde van toenemende kritiek vanuit internasionale gemeenskappe teenoor […]
Kinderteater – Liewe Heksie en die Rolskaatse
Kinderteater – Liewe Heksie en die Rolskaatse @ Noordkaap Teater, Kimberley
Sep 1 heel dag
Kinderteater - Liewe Heksie en die Rolskaatse @ Noordkaap Teater, Kimberley
Die geliefde Liewe Heksie is terug! Haai oe, sy het bietjie vergeet van verjaarsdae en daarom vier sy haar “eerste” verjaarsdag by Innibos in Nelspruit. Met […]
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan @ Goldfields Konferensiesentrum
Sep 1 heel dag
Theuns Jordaan @ Goldfields Konferensiesentrum
 
2
Gospel Skouspel 2017
Gospel Skouspel 2017 @ Grand West Casino
Sep 2 heel dag
Gospel Skouspel 2017 @ Grand West Casino | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
 
KIEKIES – LUCAS SE LIEDJIES
KIEKIES – LUCAS SE LIEDJIES @ Centurion Teater
Sep 2 heel dag
KIEKIES – LUCAS SE LIEDJIES @ Centurion Teater | Centurion | Gauteng | Suid-Afrika
Lucas Maree se liedjies met vertellinge oor sy lewe en skryfsels uit sy eie pen Jannie du Toit, Thean Kotzé   Aangebied deur Gereformeerde Kerk Wierdapark
Kuierkonsert met Dana, Jannie en Lochner
Kuierkonsert met Dana, Jannie en Lochner @ Protea Hotel By Marriott Kimberley
Sep 2 heel dag
Kuierkonsert met Dana, Jannie en Lochner @ Protea Hotel By Marriott Kimberley
Dit gaan ‘n heerlike kuieroggend wees waartydens ‘n vyfgang kos- en wynpassing gedoen sal word en Professor Hennie van Coller, Navorsingsgenoot in Afrikaans en Nederlands; Duits […]
Riaan Eloff Rendezvous
Riaan Eloff Rendezvous @ St Albans College
Sep 2 heel dag
Aand van klavier, stringkwartet, jazz-trio en ‘n ballerina.
3
As drome vlerke kry met Hennie Smit en Arina de Witt
As drome vlerke kry met Hennie Smit en Arina de Witt @ Pierneefteater
Sep 3 heel dag
Konserttyd by Huis Silwerjare en almal is in rep en roer. Vertel-en-musiekteater met ’n lag en ’n traan. Treffers van oa Nana Mouskouri, Mimi Coertse, Edith […]
Len Muller
Len Muller @ Montana Family Market
Sep 3 heel dag
Len Muller @ Montana Family Market | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
4
5
Charl Du Plessis Baroqueswing
Charl Du Plessis Baroqueswing @ Odeion, Universiteit van die Vrystaat
Sep 5 heel dag
Charl Du Plessis Baroqueswing @ Odeion, Universiteit van die Vrystaat
 
6
Bacchus Nel
Bacchus Nel @ Pierneefteater
Sep 6 heel dag
Liedjies vanaf aldrie sy albums soos Oppie plaas, Herfsman en Rooiwynwinter asook onuitgereikte werk. Kom luister na kleurvolle lirieke en meesleurende melodieë. Rynier Prins op kitaar […]
Rooidag met Leon Gropp
Rooidag met Leon Gropp @ Drotsdy Teater
Sep 6 heel dag
(NP van Wyk Louw getoonset en gesing) Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant […]
Vaaloewer Keurkonsert
Vaaloewer Keurkonsert @ Etienne Rousseau Teater
Sep 6 heel dag
Vaaloewer Keurkonsert @ Etienne Rousseau Teater
‘n Keur van die Vaaloewerse Kunswedstryd se bester presteerders in aksie. ‘n Aand met drama, uitstekende sang en uitmuntende instrumentale items.
7
Amanda Strydom – So onner deur die maan
Amanda Strydom – So onner deur die maan @ Atterbury Teater
Sep 7 heel dag
Amanda Strydom - So onner deur die maan @ Atterbury Teater
So onner deur die maan het vanjaar by die KKNK gedebuteer voor uitverkoopte sale. In hierdie produksie weef sy van die minder bekende liedjies van haar […]
Damesdag 2017
Damesdag 2017 @ Wyntuin, Swartland Skougronde, Moorreesburg
Sep 7 heel dag
Damesdag 2017 @ Wyntuin, Swartland Skougronde, Moorreesburg
‘n Heerlike ontspannende damesoggend. Waar elke vrou bederf word met ‘n geskenk, wonderlike diegangmaaltyd en uitstekende vertonings deur Elvis se seun, Cheree en Quanita Adams.
Jak de Priester
Jak de Priester @ Etienne Rousseau Teater
Sep 7 heel dag
Jak de Priester @ Etienne Rousseau Teater
 
Rooidag met Leon Gropp
Rooidag met Leon Gropp @ Ou Meulteater
Sep 7 heel dag
Rooidag met Leon Gropp @ Ou Meulteater
(NP van Wyk Louw getoonset en gesing) Buiten die trefkrag van sy woorde in die gedig- en prosavorm, is dit Louw se intellektuele nalatenskap wat relevant […]
9
Kidz Skouspeel 4
Kidz Skouspeel 4 @ Tygervallei Sentrum
Sep 9 heel dag
Die Groot Lentebal – ‘n pret produksie met al jou gunsteling karakters op een verhoog. Neem die kleinspan op ‘n avontuur saam met Prinses Arena en […]
10
Kidz Skouspeel 4
Kidz Skouspeel 4 @ Tygervallei Sentrum
Sep 10 heel dag
Die Groot Lentebal – ‘n pret produksie met al jou gunsteling karakters op een verhoog. Neem die kleinspan op ‘n avontuur saam met Prinses Arena en […]
ONTBLOOT met Edrien Erasmus
ONTBLOOT met Edrien Erasmus @ Pierneefteater
Sep 10 heel dag
Oorspronklike liedjies en komiese sketse met ’n kabaretnommer of 2. Na 15 jaar op die verhoog deel Edrien iets van haarself met die gehoor – lag, […]
11
12
13
14
15
Proe-toria Klofie Fees
Proe-toria Klofie Fees @ Hoërskool Waterkloof
Sep 15 – Sep 16 heel dag
Proe-toria Klofie Fees @ Hoërskool Waterkloof  | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
16
Helena Hettema 21 Jaar 7 CD-vrystelling
Helena Hettema 21 Jaar 7 CD-vrystelling @ Atterbury Teater
Sep 16 heel dag
Helena Hettema 21 Jaar 7 CD-vrystelling @ Atterbury Teater
 
Jannie en Corlea Koorfees
Jannie en Corlea Koorfees @ Paarl Stadsaal
Sep 16 heel dag
Jannie en Corlea Koorfees @ Paarl Stadsaal
Die perfekte kombinasie wat jou asem sal wegslaan… Jannie Moolman en Corlea Botha, saam met 5 van die Paarl se top skoolkore. Jannie en Corlea sal […]
Maroela Media en attooh! Buitebioskoop
Maroela Media en attooh! Buitebioskoop @ Botaniese Tuin, Pretoria
Sep 16 heel dag
Maroela Media en attooh! Buitebioskoop @ Botaniese Tuin, Pretoria | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Maroela Media en attooh! is uit ons vel van blydskap om jou te vertel dat jy hierdie jaar weer saam met ons die nostalgie van ʼn […]
17
Acustica Symphonic Wind Orchestra met Kevin Leo
Acustica Symphonic Wind Orchestra met Kevin Leo @ Atterbury Teater
Sep 17 heel dag
Acustica Symphonic Wind Orchestra met Kevin Leo @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Die Acustica Symphonic Wind Orchestra gaan ’n fantastiese seleksie van die mees onvergeetlike film en TV temas uitvoer, vanaf die sestigerjare tot die nuwe millennium. ’n […]
Film: Noem my skollie
Film: Noem my skollie @ Artscape
Sep 17 heel dag
Film: Noem my skollie @ Artscape
Bekendstelling van die film “Noem my skollie”.
18
19
Die MenloShow
Die MenloShow @ Atterbury Teater
Sep 19 – Sep 21 heel dag
Die MenloShow @ Atterbury Teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Die MenloShow is vanjaar volgepak met vermaak vir almal wat wil ontsnap na ‘n wêreld van verbeelding en avontuur. Die eerste helfte ontmoet ons vir Charlie […]
Die Waterwyser
Die Waterwyser @ Scaena Teater
Sep 19 – Sep 23 heel dag
Die Waterwyser @ Scaena Teater
`n Lekker Boereklug, die Waterwyser geskryf deur Nico Luwes, speel af in the milieu van die depressiejare op die plaas. Tweehasemeteenslagraakgegooifontein daar ver in die Moordenaarskaroo. […]
20
21
22
23
24
25
26
27
Triomf
Triomf @ Atterbury Teater
Sep 27 heel dag
Triomf @ Atterbury Teater
Ons hou konsert op 27 September om fondse vir die Triomfkliniek in te samel. Die Triomfkliniek is in 2014 met die hulp van Atterbury Trust en […]
28
Danie Niehaus en Pietman Die Skot – Die ding van ‘n liedjie
Danie Niehaus en Pietman Die Skot – Die ding van ‘n liedjie @ Atterbury Teater
Sep 28 heel dag
Danie Niehaus en Pietman Die Skot - Die ding van 'n liedjie @ Atterbury Teater
Die ding van ‘n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beinvloed het. Die […]
29
Heuwels Fantasties & Vriende
Heuwels Fantasties & Vriende @ Emoya Luxury Hotel en Spa Bloemfontein
Sep 29 heel dag
Heuwels Fantasties & Vriende @ Emoya Luxury Hotel en Spa Bloemfontein
 
Karen Zoid
Karen Zoid @ Baxter Teater
Sep 29 heel dag
Karen Zoid @ Baxter Teater
 
30
Karen Zoid
Karen Zoid @ Baxter Teater
Sep 30 heel dag
Karen Zoid @ Baxter Teater
 
error: Content is protected !!