Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.
Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
---|---|---|---|---|---|---|
Francois van Coke
Jan Blohm Trio
Jan Blohm Trio
@ Drostdy Teater
Apr 11 heel dag
![]() Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie. In 2002 het sy musiek begin aftrek kry en in 2004 het sy debuutalbum, Melkstraat […]
|
||||||
Duet – Jannie Moolman en Kevin Leo
Oppiwater Kunstefees 2018
Oppiwater Kunstefees 2018
@ MSC Simfonia
Apr 15 – Apr 19 heel dag
![]() Lefra Produksies se vyfde Oppiwater Kunstefees vind plaas van 15 tot 20 April 2018  op die nuwe en meer luukse MSC Sinfonia.  OPPIWATER 2017 […]
Rocco de Villiers
|
||||||