Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
ADAM
ADAM @ Patriot-teater
Jun 1 heel dag
ADAM @ Patriot-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
Laurika in Konsert – Pretoria
Laurika in Konsert – Pretoria @ Atterbury-teater
Jun 1 heel dag
Laurika in Konsert - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Laurika word begelei deur Clinton Waring, saam wie sy reeds bykans 18 jaar saamwerk. Met so `n lang vennootskap ontwikkel daar amper `n magiese verhouding tussen […]
2
Die Oom en sy rooi Poenskop
Die Oom en sy rooi Poenskop @ Pierneef-teater
Jun 2 heel dag
Stanley Cierenberg met stories oor klein dorpies, hulle mense en die Landbouskou. Liefde gebeur op snaakse plekke maar dit bly wonderlik…
Laurika in Konsert – Pretoria
Laurika in Konsert – Pretoria @ Atterbury-teater
Jun 2 heel dag
Laurika in Konsert - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Laurika word begelei deur Clinton Waring, saam wie sy reeds bykans 18 jaar saamwerk. Met so `n lang vennootskap ontwikkel daar amper `n magiese verhouding tussen […]
3
Amanda Strydom – Stadig oor die klippers
Amanda Strydom – Stadig oor die klippers @ Atterbury-teater
Jun 3 heel dag
Amanda Strydom - Stadig oor die klippers @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
“Amanda Strydom – Stadig oor die klippers” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor vol sale en entoesiastiese gehore. Die liefde, die lewe, die menslike kondisie,die […]
4
5
6
7
Jan Blohm Trio – Pretoria
Jan Blohm Trio – Pretoria @ Atterbury-teater
Jun 7 heel dag
Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie! 2018 sien Jan terug op die verhoog met `n drie stuk groep waar hy die […]
8
9
Keelvol
Keelvol @ Patriot-teater
Jun 9 heel dag
Keelvol @ Patriot-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Keelvol is ‘n bittersoet-komedie met Germandt Geldenhuys en Je-ani Swiegelaar van Binnelanders-faam.
10
11
12
Nêrens Noord-Kaap
Nêrens Noord-Kaap @ Die Boer
Jun 12 heel dag
Nêrens Noord-Kaap @ Die Boer | Cape Town | Western Cape | Suid-Afrika
Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 […]
13
14
Pure/Coenie – Pretoria
Pure/Coenie – Pretoria @ Atterbury-teater
Jun 14 heel dag
Pure/Coenie - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Coenie de Villiers is terug met ‘n nuwe album, en die vrystellingskonsert vind plaas by die Atterbury Teater op 14 en 15 Junie. Dis die einste […]
Radio Kalahari Orkes
Radio Kalahari Orkes @ Pierneef-teater
Jun 14 heel dag
Radio Kalahari Orkes @ Pierneef-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Ian Roberts en sy span musikante en sangers is terug met hulle energieke vertoning – Ghoema, Afrika- en Latynse klanke met viool, kitare, mondfluitjie, dobro, baskitaar, […]
15
Pure/Coenie – Pretoria
Pure/Coenie – Pretoria @ Atterbury-teater
Jun 15 heel dag
Pure/Coenie - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Coenie de Villiers is terug met ‘n nuwe album, en die vrystellingskonsert vind plaas by die Atterbury Teater op 14 en 15 Junie. Dis die einste […]
16
Doep is nie dood nie
Doep is nie dood nie @ Pierneef-teater
Jun 16 heel dag
Doep is nie dood nie @ Pierneef-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Jannie du Toit sing Koos du Plessis Susan Mouton – tjello Chanie Jonker – klavier en akkordeon Fondsinsameling vir Brainlife – ’n nie-winsgewende organisasie wat […]
17
Kiekies – Lucas se liedjies
Kiekies – Lucas se liedjies @ Pierneef-teater
Jun 17 heel dag
Jannie du Toit en Thean Kotze sing Lucas Maree se liedjies spesiaal vir Vadersdag
Manuel and Zita: Toeka en Nou – Pretoria
Manuel and Zita: Toeka en Nou – Pretoria @ Atterbury-teater
Jun 17 heel dag
Manuel and Zita: Toeka en Nou - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
Manuel Escorcio en Zita Pretorius tree saam op in die produksie
TOUCH OF CLASS VADERSDAG VERTONING
TOUCH OF CLASS VADERSDAG VERTONING @ Die Blou Hond
Jun 17 heel dag
TOUCH OF CLASS VADERSDAG VERTONING @ Die Blou Hond | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
18
19
20
21
DAN PATLANSKY
DAN PATLANSKY @ Die Blou Hond
Jun 21 heel dag
DAN PATLANSKY @ Die Blou Hond | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
22
23
Bobby van Jaarsveld @ Goldfiel… – Welkom
Bobby van Jaarsveld @ Goldfiel… – Welkom @ Goldfields Conference Centre - Goldfields Casino
Jun 23 heel dag
Bobby van Jaarsveld @ Goldfiel… - Welkom @ Goldfields Conference Centre - Goldfields Casino | Welkom | Vrystaat | Suid-Afrika
 
Nataniël in konsert 11:24 vm
Nataniël in konsert @ Roodepoort-teater
Jun 23 @ 11:24 vm – 12:24 nm
Nataniël in konsert @ Roodepoort-teater | Roodepoort | Gauteng | Suid-Afrika
 
24
Nataniël in konsert 11:24 vm
Nataniël in konsert @ Roodepoort-teater
Jun 24 @ 11:24 vm – 12:24 nm
Nataniël in konsert @ Roodepoort-teater | Roodepoort | Gauteng | Suid-Afrika
 
25
26
27
Adam Tas
Adam Tas @ Tarentaal-teater
Jun 27 heel dag
Adam Tas @ Tarentaal-teater | Suid-Afrika
Adam Tas het ‘n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef wat jou aangryp en direk tot jou siel spreek. Sy nuutste vrystelling, […]
Mike en Mavis @ Innibos Fees
Mike en Mavis @ Innibos Fees @ Laerskool Bergland
Jun 27 heel dag
Mike en Mavis @ Innibos Fees @ Laerskool Bergland | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
Mavis Kellerman is ‘n weduwee wat haar afsluit van die lewe. Op ‘n dag ontvang sy ‘n uitnodiging na die opening van ‘n nuwe bioskoop wat […]
Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit
Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit @ Innibos-fees, Laerskool Nelspruit
Jun 27 heel dag
Soebatsfontein @ Innibos Fees … - Nelspruit @ Innibos-fees, Laerskool Nelspruit | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? Hoe broos, hoe taai is daai verbintenis en wat is elk bereid […]
Steve Hofmeyr – Skree – Pretoria
Steve Hofmeyr – Skree – Pretoria @ Atterbury-teater
Jun 27 heel dag
Steve Hofmeyr - Skree - Pretoria @ Atterbury-teater | Pretoria | Gauteng | Suid-Afrika
 
28
Adam Tas
Adam Tas @ Tarentaal-teater
Jun 28 heel dag
Adam Tas @ Tarentaal-teater | Suid-Afrika
Adam Tas het ‘n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef wat jou aangryp en direk tot jou siel spreek. Sy nuutste vrystelling, […]
Mike en Mavis @ Innibos Fees
Mike en Mavis @ Innibos Fees @ Laerskool Bergland
Jun 28 heel dag
Mike en Mavis @ Innibos Fees @ Laerskool Bergland | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
Mavis Kellerman is ‘n weduwee wat haar afsluit van die lewe. Op ‘n dag ontvang sy ‘n uitnodiging na die opening van ‘n nuwe bioskoop wat […]
Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit
Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit @ Innibos-fees, Laerskool Nelspruit
Jun 28 heel dag
Soebatsfontein @ Innibos Fees … - Nelspruit @ Innibos-fees, Laerskool Nelspruit | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? Hoe broos, hoe taai is daai verbintenis en wat is elk bereid […]
29
Manne @ Innibos Fees
Manne @ Innibos Fees @ Hoërskool Nelspruit-ouditorium
Jun 29 heel dag
Manne @ Innibos Fees @ Hoërskool Nelspruit-ouditorium | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
‘n Spul vriende herenig vir ‘n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne. Slegs vier keer […]

Spoegwolf Live by Atterbury Teater
Spoegwolf Live by Atterbury Teater @ Atterbury Teater
Jun 29 heel dag
Spoegwolf Live by Atterbury Teater @ Atterbury Teater
Spoegwolf sleep is die laaste ses jaar soos n kersfeesboom uir die woud. Hulle slaan dir op die Atterbury Teater – hul stukkende bos liggies en […]
30
Manne @ Innibos Fees
Manne @ Innibos Fees @ Hoërskool Nelspruit-ouditorium
Jun 30 heel dag
Manne @ Innibos Fees @ Hoërskool Nelspruit-ouditorium | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
‘n Spul vriende herenig vir ‘n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne. Slegs vier keer […]
Mike en Mavis @ Innibos Fees
Mike en Mavis @ Innibos Fees @ Laerskool Bergland
Jun 30 heel dag
Mike en Mavis @ Innibos Fees @ Laerskool Bergland | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
Mavis Kellerman is ‘n weduwee wat haar afsluit van die lewe. Op ‘n dag ontvang sy ‘n uitnodiging na die opening van ‘n nuwe bioskoop wat […]
Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit
Soebatsfontein @ Innibos Fees … – Nelspruit @ Innibos-fees, Laerskool Nelspruit
Jun 30 heel dag
Soebatsfontein @ Innibos Fees … - Nelspruit @ Innibos-fees, Laerskool Nelspruit | Nelspruit | Mpumalanga | Suid-Afrika
Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? Hoe broos, hoe taai is daai verbintenis en wat is elk bereid […]
error: Content is protected !!