Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
2
3
4
Appel 11:11 vm
Appel @ Blou hond-teater
Sep 4 @ 11:11 vm – 12:11 nm
Appel @ Blou hond-teater
 
5
6
7
8
9
10
11
Hoe ‘n man se kop werk met Altus Theart
Hoe ‘n man se kop werk met Altus Theart @ Blou hond-teater
Sep 11 heel dag
Hoe 'n man se kop werk met Altus Theart @ Blou hond-teater
Altus Theart speel die rol van Bobby in hierdie skreeusnaakse eenman-komedie genaamd “HOE ‘n MAN SE KOP WERK”. Dit het staande toejuigings ontvang in uitverkoopte vertonings […]
12
13
14
15
16
17
18
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore @ Blou hond-teater
Sep 18 heel dag
Demi Lee Moore @ Blou hond-teater
 
19
Bouwer & Lucinda 11:28 vm
Bouwer & Lucinda @ Blou hond-teater
Sep 19 @ 11:28 vm – 12:28 nm
Bouwer & Lucinda @ Blou hond-teater
Bouwer Bosch, voorsanger van die SAMA-genomineerde rock groep Straatligkinders en die acoustic pop duo Dans Dans Lisa is bekend vir sy diep reflektiewe en eerlike aanslag […]
20
21
22
Anna Davel Diamonds are forever
Anna Davel Diamonds are forever @ Blou hond-teater
Sep 22 heel dag
Anna Davel Diamonds are forever @ Blou hond-teater
Anna Davel sing van Shirley Bassey se bekendste liedjies.
23
24
25
26
27
28
29
30
error: Content is protected !!