Kalender

Soms moet jy weer asem skep in Afrikaans, jou hart twee keer vinniger laat klop en hoendervleis oomblikke beleef in jou kultuur. Die kalender hieronder sal jou op hoogte hou van al die nuutste gebeure in die Afrikaanse kultuurwêreld.

Gebeur daar iets in jou omgewing? Stuur vir ons die inligting met ’n foto na chrisna@fak.org.za

 

 

So Ma Di Wo Do Vr Sa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES 8:00 vm
GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES @ Voortrekkersaal, Voortrekkermonumentterrein
Okt 10 @ 8:00 vm – 2:00 nm
Dit is 12e fees van sy soort wat Isabel Groesbeek, gerekende genealoog, organiseer, maar eerste fees saam met die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK). Doelstellings: Om […]
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
error: Content is protected !!