Mediaverklarings

Mediaverklaring UV-leuse

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) doen hiermee ’n beroep op die raad van die Universiteit van die Vrystaat om weer eens te besin oor sy besluit om die leuse van die Universiteit vanaf In Deo Sapientiae Lux na In Veritate Sapientiae Lux te verander. Lees meer

Sluitingsdatums

Doen nou aansoek vir die HB en MJ Thom Onderwystoekenning, sluitingsdatum 17 September 2010 HB en MJ Thom Navorsingsbeurs, sluitingsdatum 17 September 2010 Die FAK-musiekbeurse, sluitingsdatum 15 November 2010. Navrae:  sariem@fak.org.za Tel:   012 326 8646/012 301 1777 Sel:   072 120 … Lees meer

Persverklaring ATR Onderwyskonferensie

AFRIKAANSE TAALRAAD Nasionale Onderwyskonferensie AFRIKAANS + ONDERWYS = UITNEMENDHEID Ons ondersteun moedertaalonderrig 12 Augustus 2010 MINISTERS BY AFRIKAANSE ONDERWYSBERAAD Knelpunte in die onderwys, veral met betrekking tot Afrikaans, word bespreek by ’n nasionale konferensie wat die Afrikaanse Taalraad in Kaapstad … Lees meer