Besoek ook:
-

FAK-Kompetisies
Vryemening- Trevor Manuel – gladnie so onskuldig nie 28 Junie 2011
- Suid Afrika eerste 3 Junie 2011
- Kulturele Federalisme 4 April 2011
- Die linkse siening van menslike potensiaal deur Flip Buys 4 April 2011
- Die historiese wortels van Suid Afrika se staatsideologie 4 April 2011
- Die doel van die 2011 FAK-simposia – Prof. Danie Goosen 29 Maart 2011
Nuus
Die FAK se nuwe projekbestuurder
Die FAK het ‘n projekbestuurder aangestel wat in beheer is om die nuwe FAK Sangbundel in 2012 op die rakke te laat verskyn. Lindie van Zyl (22) het in 2010 ’n graad in BA Kommunikasiestudies aan die Noord-Wes Universiteit in … Lees meer
FAK Prestige-aand 2011
FAK Prestige-aand 2011 Die jaarlikse FAK Prestige-aand is op 28 Oktober 2011 in die Centurion Teater gehou. Die geleentheid het opnuut bevestig dat daar steeds vele talentvolle Afrikaners is wat in ons land op vele terreine doenig is –voorwaar stof … Lees meer
AfriForum Pretoria Musiekfees
AfriForum Pretoria Musiekfees Die FAK ondersteun graag die AfriForum Pretoria Musiekfees wat op Saterdag, 12 November 2011 by die Voortrekkermonument plaasvind. Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Lianie May, Jay, Elizma Theron, Sorina (Flooze van 7de Laan) en Armand Hofmeyr tel onder … Lees meer
ANTIEKMARK VIR KERSFEES BY DIE VTM
ANTIEKMARK VIR KERSFEES BY DIE VTM Die FAK ondersteun graag die volgende inisiateif van die Voortrekkermonument. Pretoria, 7 November 2011. A.g.v. die gewilde antiek- en versamelaarsmark wat vier keer per jaar op die Voortrekkermonument Erfenisterrein aangebied word, is die jaarlikse … Lees meer
Wen-opstel deur Nico de Wet
‘n Alternatief tot Nasiebou Nico de Wet Suid-Afrika is wesenlik ‘n kunsmatige konstruksie. Voor 1910 het die naam geen besondere waarde opgeroep nie. Dit het geen patriotisme of ‘n gevoel van samehorigheid in mense ontketen nie. Dit was bloot ‘n … Lees meer
FAK / VRA Opstelwedstryd
Die FAK en die VRA se opstelwedstryd getiteld: “Oplossings vir Owerheidsmislukkings.” is onlangs voltooi. Die wenners was as volg: Algeheel 1ste – Nico de Wet (85%) (lees sy opstel hier) 2de – Andries Opperman (82%) 3de – Elnarie Potgieter (80%) … Lees meer
Nuwe FAK Sangbundel-CD
FAK en Andries-Hendrik stel ’n FAK-CD vry – ROOIWARM Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut ‘n warm gevoel onder die hart te gee. Die album is die voorloper … Lees meer
Rapportryer-nuus
Die Rapportryer Bybelkennis-projek tel spoed op Daar het nou al 1564 laerskoolleerlinge die vraestel geskryf met ‘n gemiddeld van 45%. 1860 hoërskoolleerlinge het al geskryf met ‘n gemiddeld van 35%. Die doel van die projek is om die Bybelkennisvlakke van … Lees meer
FAK Afrikanergeskiedenis-projek
FAK Afrikaner-geskiedenisprojek Tans is die fokus van die Afrikaner-geskiedenisprojek daarop gerig om die webblad uit te bou as ’n eenstop bestemming vir almal wat oor Afrikaners se geskiedenis wil (en moet) leer. Onlangse toevoegings sluit in 365 dagstukkies deur prof. … Lees meer
Rekenmeesters vir Afrikaans
Werwing en Reklame namens die Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA) Die Rekenmeesters vir Afrikaans (RVA) het gedurende die maand van September, met behulp van die FAK, ’n telefoniese veldtog van stapel gestuur om 1) by Afrikaanse Rekenmeesters in Suid-Afrika ’n bewustheid … Lees meer