Lede-organisasies

Bladsy 1 van 212

AfriForum Pretoria Musiekfees

AfriForum Pretoria Musiekfees Die FAK ondersteun graag die AfriForum Pretoria Musiekfees wat op Saterdag, 12 November 2011 by die Voortrekkermonument plaasvind. Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Lianie May, Jay, Elizma Theron, Sorina (Flooze van 7de Laan) en Armand Hofmeyr tel onder … Lees meer

ANTIEKMARK VIR KERSFEES BY DIE VTM

ANTIEKMARK VIR KERSFEES BY DIE VTM Die FAK ondersteun graag die volgende inisiateif van die Voortrekkermonument. Pretoria, 7 November 2011. A.g.v. die gewilde antiek- en versamelaarsmark wat vier keer per jaar op die Voortrekkermonument Erfenisterrein aangebied word, is die jaarlikse … Lees meer

Rapportryer-nuus

Die Rapportryer Bybelkennis-projek tel spoed op Daar het nou al 1564 laerskoolleerlinge die vraestel geskryf met ‘n gemiddeld van 45%. 1860 hoërskoolleerlinge het al geskryf met ‘n gemiddeld van 35%. Die doel van die projek is om die Bybelkennisvlakke van … Lees meer

Die FAK ondersteun die volgende Dameskring-projek

KULTUUR OM DIE KOSPOTTE BY VOORTREKKERMONUMENT (VTM) VIR VROUEDAG Die Voortrekkermonument bied op Saterdag, 6 Augustus 2011 ‘n spesiale dag in die Monument Onthaalsentrum op die terrein aan ter viering van Vrouedag 2011.  Die tema is “Kultuur om die Kospotte”. … Lees meer

Die FAK ondersteun die volgende VVA-projek

Dis al weer tyd vir Koop-‘n-Afrikaanse-boekdag, hierdie jaar op Saterdag, 13 Augustus. Die Vriende van Afrikaans vra elke jaar dat lesers, behalwe om vir hulself ‘n boek te koop, ook daaraan dink om ‘n boek te borg vir iemand wat … Lees meer

Beroepsvereniging-vergadering

VERGADERING VAN BEROEPSVERENIGINGE OP 18 JULIE 2011. Die FAK het op 18 Julie opgetree as die sameroeper en gasheer van ’n gesprek tussen vier beroepsvereniginge. Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA), Die Afrikaanse Geneeshere Vereniging (AGV), die Rekenmeesters vir … Lees meer

SAOU Wes-Kaap Kongres

Die Hoof Uitvoerende Beampte van die FAK het die voorreg gehad om op 26 en 27 Mei 2011 in Hartenbos die Wes-Kaap SAOU-kongres by te woon en ’n voordrag vir onderwysers oor “strategiese ouerskakeling in ’n kindgesentreerde wêreld” aan te … Lees meer

Die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans

Die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans 12 April 2011 Geagte FAK lid Rekenmeesters vir Afrikaans het ontstaan na jare lange agteruitgang van Afrikaans in die Rekenmeesterswêreld, wat natuurlik die sake-wêreld insluit. Bykans geen tegniese dokumentasie is meer in Afrikaans beskikbaar … Lees meer

VOETSPORE VAN EUGÈNE MARAIS

Toer saam vir meer insig oor die lewe en werk van hierdie merkwaardige man. Die toer begin in die Paarl by die plek waar hy skoolgegaan het. En dan na die Waterberg, Naboomspruit, Pretoria, Bronkhorstspruit, Heidelberg, Pelindaba en eindig in … Lees meer

Voortrekkermonument en Erfenisstigting

Mandjiedanse, elke eerste Vrydag van die maand met orkes van Manie Erasmus (VTM Piekniekterrein – 19h00).  Toegang R120 per paartjie / R70 per persoon. Kontakpersone: Mnr Hennie Coetzee – (012) 326 6770 of mnr Manie Erasmus – 082 445 4136 Antiek- … Lees meer

Bladsy 1 van 212