Deur faknuus in Lede-organisasies
Korpse doen jaarliks verskillende projekte volgens die behoefte van die gemeenskap en die aard van die korps ter bevordering van die RRB se doelstellings. Dit word deur die gesinne van korpslede en die algemene publiek ondersteun en bygewoon. Van die plaaslike projekte is die volgende: Gee donasies vir die...
Posted in Lede-organisasies | Leave a response
Deur faknuus in Lede-organisasies
Op een van die nuwe inligtingsborde in Orania is die mooi leuse gedruk: 1991-2011 Orania, die droom word waar! En daarom is 2011 verklaar tot ’n feesjaar in Orania. Dit is werklik al twintig jaar sedert Orania sy eerste wankelende treetjies op pad na vryheid gegee het en ook...
Posted in Lede-organisasies | Leave a response
Deur faknuus in Lede-organisasies
Die Dameskring, ‘n organisasie wat Afrikaanssprekende, Christenvroue toerus om in hulle omgewing ‘n verskil te maak, is opgewonde oor die nuwe jaar se uitdagings. (24) Ons hou elke twee jaar Gebiedskonferensies vir ons verskeie takke in stede en dorpe reg oor die land en hierdie jaar se tema is, Teikenvrou. Tydens...
Posted in Lede-organisasies | Leave a response
Deur faknuus in Lede-organisasies
Tydens ‘n vergadering van die Nasionale Raad van die Afrikanerbond wat die naweek in Noordwes gehou is, is mnr Pieter Vorster, ‘n prokureur van Bloemfontein, tot voorsitter van die Afrikanerbond herkies. Mnr Jaco Schoeman, ‘n boer van die Oos-Kaap en sameroeper van die Ad hoc groepering vir die beskerming...
Posted in Lede-organisasies | Leave a response
Dana: Ons is soos ’n klomp Dirkies
www.beeld.com
Die sakeman Boet Troskie oorweeg dit om ’n nuwe weergawe van die fliek Dirkie te maak.
Lewe uit 'n tradisie…dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. ~ N.P. van Wyk Louw
– Liberale nasionalisme, 1958
Kopiereg © 2012 Welkom by die FAK.
