Menings

Bladsy 1 van 212

Wen-opstel deur Nico de Wet

‘n Alternatief tot Nasiebou Nico de Wet Suid-Afrika is wesenlik ‘n kunsmatige konstruksie. Voor 1910 het die naam geen besondere waarde opgeroep nie. Dit het geen patriotisme of ‘n gevoel van samehorigheid in mense ontketen nie. Dit was bloot ‘n … Lees meer

2012 Sangbundelprojek

Die vyf-en-sewentigste verjaarsdag van die welbekende FAK-sangbundel is in 2012. Daar word steeds jaarliks sowat 500 eksemplare van die 1979-uitgawe van die bundel deur Protea Boekhuis verkoop. Die FAK beplan reeds voluit om hierdie groot mylpaal te vier met die … Lees meer

DIE IDEOLOGIESE GRONDSLAG VAN GELYKHEID AS KERN STRYDVRAAG

Flip Buys 1.       Agtergrond •         Ideologie is die wetenskap van idees: Antonie De Tracy •         Ideologie voorsien sy ondersteuners van ʼn beeld van die wêreld soos dit is en soos dit behoort te wees, en vereenvoudig so die geweldige ingewikkelde … Lees meer

REPLIEK CORNELIUS JANSEN VAN RENSBURG

Die tema van die simposium is baie belangrik aangesien dit die Afrikaner se gedagtes rig om oplossings vir ons huidige omstandighede te ontwikkel. In teenstelling met die Mandela-era besef al hoe meer mense vandag dat die drome van die nuwe … Lees meer

REPLIEK PIET LE ROUX

Kommentaar van Piet le Roux, met verwysing na die toespraak van Pieter Duvenage Afrikaners moenie dink hulle lewe in neutrale tye en onder ‘n neutrale grondwet nie, is een van die eerste punte wat Pieter Duvenhage maak. Dit is vir … Lees meer

REPLIEK JACO KLEYNHANS

Die Suid-Afrika van 2011 is met dubbelsinnighede besaai. Juis daarom is ‘n gesprek oor staatsideologie en die vergestalting van die ANC se ideologiese raamwerk en veral die National Democratic Revolution so relevant. Wanneer ek na die lughawe in Kimberley ry … Lees meer

REPLIEK EUGENE BRINK

Die bydraes op 22 Maart was uiters waardevol en insiggewend vir die Afrikaner as groep en ook die instellings wat by die Afrikaner-saak betrokke is. Die Afrikaner as ‘n etniese en kulturele minderheidsgroep kan nie suksesvol bly voortbestaan in Suid-Afrika … Lees meer

AFRIKANERS EN DIE HUIDIGE STAATSIDEOLOGIE

deur Pieter Duvenage Afrikaners moenie dink hulle lewe in neutrale tye onder ‘n neutrale grondwet nie waar elkeen ongesteurd met sy private lewe kan aangaan nie. Nee, hulle lewe in ‘n hoogs verhitte ideologiese tydperk waar die huidige staat met … Lees meer

DIE SENTRALISTIESE STAAT EN DIE AFRIKANERS

Met Enkele Opmerkings oor die Stad van die Toekoms FAK-Seminaar 22 Maart 2011 Ter nagedagtenis van Prof Carel Boshoff (1927-2011) Dit is ook vir my ’n voorreg om u almal welkom te heet by die eerste van ’n reeks seminare … Lees meer

Gedagtes oor verteenwoordigheid, demokrasie en homogenisering

Deur prof. Koos Malan Hierdie artikel ondersoek die implikasies van die toepassing van die beginsel van verteenwoordigendheid, oftewel die beginsel waarvolgens vereis word dat die profiel van die nasionale bevolking van Suid-Afrika in instellings en georganiseerde sfere neerslag moet vind.  … Lees meer

Bladsy 1 van 212