Die einde van die eerste dekade van die 21ste eeu was ook die einde van nagenoeg ´n dekade waartydens ´n nuwe kultuurpolitieke beweging onder Afrikaners ontstaan het. In weerwil van die belofte van ´n stabiele, demokratiese Suid-Afrika soos wat in die Grondwet vervat is, het Afrikaners in die afgelope...
Posted in Menings | Leave a response
FAK-Nuusbrief, Maart 2011 Die afgelope jare is daar heelwat tekens dat Afrikaners besig is om hulleself as kultuur-gemeenskap weer opnuut te ontdek. Dink maar aan die bykans eindelose hoeveelheid verwysings onder ons mense na die roemryke weerstand van Afrikaners teen die destydse Britse imperiale moondheid. Die dade van militêre...
Posted in Menings | Leave a response
Nuusbrief 2 Ek gebruik graag hierdie spasie van Nuusbrief 2 om te reflekteer oor die eerste vier weke as Hoof Uitvoerende Beampte van die FAK. Ek gee ook graag ’n kyk op dinge wat deur die FAK beplan word vir die res van die jaar. Ek is voorwaar dankbaar...
Posted in Menings | Leave a response
Deur prof. Danie Goosen Feesrede, 16 Desember 2010 Witbank 1. Inleiding Alvorens ons hieronder by die betekenis van die Groot Trek vir vandag stilstaan, wil ek graag in die inleidende paragrawe na ’n eenvoudige vraag verwys. Ons kan dit so formuleer: Wat sou gebeur het as die Voortrekkers tydens...
Posted in Menings | Leave a response
Deur Sarie Marais in Menings
Suksesvolle organisasies is noodsaaklik vir 'n veilige toekoms - Toespraak gelewer deur Flip Buys, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, by die FAK se prestige-aand op 15 Oktober 2010
Posted in Menings | Leave a response
Dana: Ons is soos ’n klomp Dirkies
www.beeld.com
Die sakeman Boet Troskie oorweeg dit om ’n nuwe weergawe van die fliek Dirkie te maak.
Lewe uit 'n tradisie…dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. ~ N.P. van Wyk Louw
– Liberale nasionalisme, 1958
Kopiereg © 2012 Welkom by die FAK.
