NP van Wyk Louw – toekomssentrum

 

Die NP van Wyk Louw-sentrum vir Gemeenskapstudies, is ‘n toekomsgerigte ideesentrum wat fokus op die voorwaardes vir suksesvolle en selfstandige gemeenskappe. Die sentrum is reeds in 2013 vanuit die FAK gestig en deel steeds kantore met die kultuurorganisasie wat geleë is op die historiese Voortrekkermonumentterrein. Daar word gereeld konferensies gehou, publikasies en navorsingsverslae uitgereik asook meningstukke geskryf wat weekliks in Standpunte en ook ander media verskyn. Die tradisie van die ‘oop gesprek’ word nou op die Standpunte afdeling van ons webtuiste voortgesit.

Kliek hier om die sentrum se webtuiste te besoek
error: Content is protected !!