Sosiale Media
Indien daar persone, Voortrekkerkommando's, kerke, organisasies is wat Groot Trek herdenkingstories het, stuur die beriggies, datums of fotos asseblief aan chrisna@fak.org.za. Ons wil dit graag in die Groot Trek nuusbrief plaas.
Sangbundel Maandag (eintlik Dinsdag): Hier is die week se liedjie uit die FAK Sangbundel Vol II. Die lied is oorspronklik gesing deur Gert van Tonder en toe gemoderniseer deur Snotkop. Geniet dit!













Volg ons