FAK / VRA Opstelwedstryd

Die FAK en die VRA se opstelwedstryd getiteld: “Oplossings vir Owerheidsmislukkings.” is onlangs voltooi. Die wenners was as volg:

Algeheel

1ste – Nico de Wet (85%) (lees sy opstel hier)

2de – Andries Opperman (82%)

3de – Elnarie Potgieter (80%)

Skole

1ste – Mienke Knipe (70%)

2de – Suretha Janasch (65%)

3de – Natalie Theron (60%)

Baie geluk aan al ons deelnemers en spesiaal aan ons wenners Nico de Wet (algeheel) en Mienke Knipe (Skole).