FAK-Publikasies

Erwe vir ons Kinders: Volksmartelare 1: Die dood van twee jong Kaapse Rebelle
Mei 10, 2017
Die Reënboognasie versus die kleure van die reënboog
Mei 10, 2017

Die berge waaroor Afrikaners klim

R80.00

Category:
Beskrywing

Louis du Plessis

Verkoopprys: R80

Hierdie boek is aanvanklik op versoek voorgedra aan ’n byeenkoms van die Federale Netwerk, waar dit tot so ’n geesdriftige bespreking gelei het dat Louis du Plessis genader is om sy gedagtes te dokumenteer. Sy uitgebreide aanbieding oor die uitdagings vir Afrikaners is saamgevat in hierdie publikasie. Daar word gefokus op drie strategiese opsies wat Afrikaners in eietydse konteks kanuitoefen.

Posgeld: R30-00

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die berge waaroor Afrikaners klim”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!