FAK-Publikasies

Die berge waaroor Afrikaners klim
Mei 10, 2017
Toekoms in eie taal
Mei 10, 2017

Die Reënboognasie versus die kleure van die reënboog

R50.00

Category:
Beskrywing

Nasiebou versus diversiteit in post-apartheid Suid-Afrika, met enkele aantekeninge oor die rol van die media

Elirea Bornman

Verkoopprys: R50

Die aanhef tot die Grondwet van die demokratiese Suid-Afrika lui: “Ons, die mense van Suid-Afrika, glo dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid.”

Die edele gedagtes wat in hierdie aanhef uitgespreek word, word herhaal in die metafoor van die Reënboognasie –aanvanklik geskep deur emeritus aartsbiskop Desmond Tutu – wat in die eerste jare vandie demokratiese staat die retoriek gewordhet. Die gewildste interpretasie van hierdiemetafoor is dat die kleure van die “reënboog”die onderskeie etniese en rassegroepe vanSuid-Afrika weerspieël wat in ’n harmonieusegeheel binne die nuwe demokrasie verenigis.

Posgeld: R30-00

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Reënboognasie versus die kleure van die reënboog”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!