FAK-Publikasies

FAK-Sangbundel Vol II
Mei 10, 2017
Die Nasionale Vrouemonument, Honderdjarige Herdenking, Verlede – Hede – Toekoms
Mei 10, 2017

Konsentrasiekampsterftes gedurende die Anglo-Boereoorlog 1899‒1902

R150.00

Category:
Beskrywing

Celeste Reynolds

Verkoopprys: R150

Baie is oor die Anglo-Boereoorlog geskryf. Verskillende temas is aangeraak, wat wissel van veldslae tot meer persoonlike verhale en ’n magdom statistiek is bekend. Die doel van dié studie is om aan die hand van beskikbare gegewens te bepaal hoeveel sterftes onder burgerlikes gedurende die Anglo-Boereoorlog voorgekom het. So skep die skrywer ’n genealogiese databasis van vroue, kinders en bejaardes van Suid-Afrika.

“Syfers en statistieke is so klinies, maar wanneer die inligting met betrekking tot ’n spesifieke familienaam uitgelig word, tref die volle omvang van die konsentrasiekampsterftes ’n mens en word die verlede ’n emosionele werklikheid” sê Reynolds.

Posgeld: R50-00

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Konsentrasiekampsterftes gedurende die Anglo-Boereoorlog 1899‒1902”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!