FAK-Publikasies

Trekkerkinders: Kom trek saam met dapper kinders van die Groot Trek, 1835‒1838
Mei 10, 2017
Paul Kruger: ’n biografie – DW Krüger
Mei 10, 2017

Oor die Republikeinse gedagte, ’n oefening in herinnering

R50.00

Category:
Beskrywing

Danie Goosen

Verkoopprys: R50

In hierdie publikasie word ’n bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen. Diebedoeling daarmee is nie om aan te voer dat Afrikaners in antwoordop die uitdaginge waarvoor hulle as kultuur-gemeenskap vandagte staan gekom het, op ’n simplistiese of reaksionêre wyse na hullerepublikeinse tradisie kan terugkeer nie. Die bedoeling is eerder om in en deur die vraag na (en herinnering aan) die betekenis vanhulle republikeinse erfenis die ruimte vir ’n anders dink oor hulle kontemporêre toestand lewendig te hou.

Posgeld: R30-00

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oor die Republikeinse gedagte, ’n oefening in herinnering”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

error: Content is protected !!